LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Du'Villa B&B | LekkeSlaap
+49

Du'Villa B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is.

Die instansie bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ingang en kyk oor die lowerryke tuin uit. Die kamers het lugversorging, DStv, yskaste en mikrogolwe. Linne en handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Ons voorsien veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Gaste kan ontspan in die tuin en gebruik maak van die lapa met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Du'Villa B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Gaste dink Du'Villa B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Jacobsdal Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjM5OGMxLTYzOTgtNDc2NS1iMGQxLTgxZjM1OWRiYTljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 1 Voortrekker Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.140030859548 24.776346738376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!