Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duyker Eiland Strand Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michellé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Duyker Eiland Strand Villa
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stephnie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie B
Saam met vriende

Wat 'n heerlike kuierhuis vir 'n groot klomp mense.

Die ligging is perfek en die huis is baie goed ingerig. Kommunikasie was baie goed. Ek sal beslis dit aanbeveel en graag self weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy Carmody C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy Carmody C

Our large multi-generational family enjoyed a wonderful long weekend Duyker Eiland Strand Villa.

Our large multi-generational family of 16 people enjoyed a wonderful long weekend at Duyker Eiland Strand Villa. The little kids swam every day. The young adults made extensive use of the pool table and chatted late into the night. The 3 oumas sat in comfy chairs and enjoyed the amazing views, and we all enjoyed family meals around the large table. One of our group is in a wheelchair, and was thrilled to be part of the action on the ground floor. The house is perfectly designed, with many spaces for people to be together or separate. The beds were all comfortable, and the home was more than adequately supplied with everything we needed for our stay. Michellé checked-in daily, and even connected us with a local fisherman who sourced beautiful fresh-caught fish for a memorable fish braai on our last night. . We highly recommend Duyker Eiland Strand Villa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig W B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig W B

Baie lekker.

Baie gerieflike huis met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk S

Baie teleurstellend, wag nog steeds vir my breekskade deposito. Die huis kort instandhouding.

Die linne en handdoeke was nie vars nie. Daar was ook te min beddegoed vir die winter. Die dak lek op verskeie plekke ook op 'n bed in een van die kamers. Die rook van die grondvloerkaggel word ingesuig op die eerste vloer so die eerste vloer en kamers was onder die rook, wat ons laat voel het asof ons kamp. 2 storte en die kombuis wasbak was verstop maar Christine kom dit darem na 'n halwe dag uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezane W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezane W
Saam met vriende

Baie lekker gekuier saam met vriende!

Die huis is perfek vir 'n groot groep. Genoeg spasie vir almal om of saam iets te doen of op hul eie. Perfekte ligging reg teen die see. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky T

Excellent.

Host is fantastic, went out of her way to make sure we were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Gesin met tieners

Uitstekend, "What a weekend it was".

Sal aanbeveel veral as 'n samekoms met familie. Ons was 14 mense in die huis en met die 2 verdieping en spasie was dit puik. Boonste en onderste vuur het gereeld gebrand en al was daar "loadshedding" het dit geensins gepla nie. Kamers het ook almal herlaaibare gloeilampe in so nie eintlik saak gemaak nie. Het troeteldier saamgeneem. Klein grasperk tussen huis en strand en kinders kon ook swem onder toesig van onder of bo stoep. Cistine het ons daar verwelkom en weer kom afsien en was great om met haar te chat oor St Helenabaai en huis self. Michelle (eienaar) was ook great en het gereeld opgecheck en was beskikbaar as nodig en vreeslik behulpsaam. (gee duidelik om vir haar gaste). Ons kom beslis terug en nie net nog een keer nie, maar baie meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Wat ’n lekker naweek saam met vriende. Die eienaar was ongelooflik om seker te maak ons is happy met als en dat ons onsself ten volle geniet. Huis is groot en ruim vir groot groep mense met of sonder kinders. Die uitsig oor die see is awesome en net treë van beach af. Definitief die moeite werd en sal definitief weer ’n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duyker Eiland Strand Villa se terugvoer

Hallo David

Baie, baie dankie vir jou mooi resensie.

Wow, Ek wardeer dit ongelooflik baie.
Kom asseblief weer terug.

Groetnes
Michelle

Duyker Eiland Strand Villa
Samantha B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

It was amazing.

The house was beautiful and the view amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner Meyer M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner Meyer M

Ruim en pragtig.

Hoog aanbeveel. Pragtige uitsigte selfs op onderste vloer, groot golwe, talle heel skulpe, rots en strand. Vir 'n groot groep mense is hierdie perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 17)
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 17)
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 15, Duyker Eiland, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHcZbUm1hxhkCVpPdqmfzl7ySiqdrPXqLlklAJwTzyv4SrkYfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag (plek vir 17) 10 5 1 5 15 Duyker Eiland Drive Duyker Eiland 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.729856325882 17.91701422919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem