D'ville Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

D'ville Self-catering Accommodation is ‘n bekoorlike vakansiehuis met ‘n plaasstyl in Durbanville, Kaapstad. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete.

Dié huis het slaapplek vir 10 en beskik oor 3 slaapkamers en ‘n eenslaapkamer-eenheid. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n bad en stort. Die selfsorg-eenheid het ‘n dubbelbed, slaapbank vir kinders en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Daar is ook ‘n opwasarea. Verder is daar ‘n binnebraai, TV, snoekertafel, etenstafel vir 12 en veilige parkeerplek.

Die huis lei na ‘n stoep met stoepmeubels en die stoep lei na die tuin, swembad en braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by D'ville Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D'ville Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]