Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarslêbos

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Dwarslêbos
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mirrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel op aarde!

Wat 'n lekker huis reg oorkant die see, die eienaar was vreeslik vriendelik en het selfs vir ons 'n geskenkie gelos vir ons 10 jaar huweliks herdenking. Die huis was netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Huis is gerieflik met alles wat jy nodig het en baie naby.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim met alles wat jy nodig het en lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit word waardeer. Julle is enige tyd welkom by Dwarslebos.

Groete, Sonya en Chris

Dwarslêbos
Rita D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Baie gerieflike blyplek, het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hallo daar Rita en familie. Baie dankie vir die mooi resensie en ook baie dankie dat julle ons huis so silwerskoon gelos het. Julle is altyd baie welkom. Groete, Sonya.

Dwarslêbos
Rita W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel.

Ons het heerlik uitgerus. Dit is 'n rustige en stil omgewing en dit is 'n kort stappie na die strand! Die huis is ruim, netjies en baie goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Ons kon ons 2 yorkies saamneem, daar was selfs waterbakke met skoon vars water toe ons daar aankom! [Host_firstname] is 'n uitstekende gasvrou wat jou privaatheid respekteer, maar wat ook geredelik beskikbaar is sou jy iets benodig. Daar was selfs vars blomme in die huis toe ons aankom! Baie dankie, [Host_firstname].

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Rita. Baie dankie vd mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. 4voete is altyd baie welkom.
Kom bly gerus weer by ons, julle is altyd baie welkom.

Groete Sonya en Chris

Dwarslêbos
Stephanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Gesin met klein kinders

Die omgewing is pragtig en rustig. Het heerlik gemaklik gebly in die goed toegeruste en netjiese huisie.

Die huis is heerlik ruim en goed toegerus. Dit was skoon en netjies en die eienaar was baie hulpvaardig en het gereeld kontak gemaak om te hoor of alles reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Stephanie. Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd baie welkom hier en ook baie dankie dat julle so mooi na Dwarslebos omgesien het. Netjies en mooi skoon.

Vriendelike groete
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Suzaan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Die huis was so mooi skoon en die vertrekke is lieflik ruim, met alle moontlike geriewe wat 'n mens kan vra en meer as genoeg skottelgoed. Die pragtige see-uitsig vanaf die slaapkamer maak dit oor en oor die moeite werd. Ons kom beslis weer. Sonya is baie vriendelik en ons was baie tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Suzaan. Baie dankie vir hierdie mooi en goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. Vriendelike groete. Sonya en Chris

Dwarslêbos
Jaco R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Gasvryheid van bostaande gehalte. Stilte en uitsig baie lekker en mooi.

Netjies, skoon en ruim huis. Lekker mooi area. Het lekker uitgerus. Strande is beautiful. Gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Sal definitief hulle weer besoek en ook aanbeveel. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hallo daar Gerrit en Ann baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit uit ons harte uit en ons is so bly julle kon heerlik rus en Weskus gasvryheid geniet.
Julle is altyd welkom hier en dankie dat julle ons huis so mooi opgepas het.
Bring jul vierbeen saam volgende keer.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Lezette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onvergeetlik lekker. Baie groot huis, beautifull plek en goeie waarde vir geld. Pragtife uitsig. Gaan definitief weer soontoe.

Sonja is 'n fantastiese gasvrou en het ons so welkom laat voel. Plek is beautiful met alles en meer wat jy nodig het, en ook baie groot plek. Pragtige uitsig. Ons gaan haar plek definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Halo daar Lezette en Werner.
Ag, dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ons is bly dat julle so lekker in Dwarslebos gebly het en ook dat julle dit so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.
Baie dankie vir hierdie mooi en positiewe resensie.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Marisa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy plek soek om te recharge dis die plek!

So naby die see geleë en die mooiste sonsondergange het dit ekstra spesiaal gemaak. Groot bonus dat ons 2 hondekinders kon saamgaan en dit net so geniet soos ons. Ons het dit baie geniet en sal vinnig weer daar gaan kuier. Dankie Sonya!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hallo Marissa en familie. So bly dat julle dit so baie geniet het by Dwarslebos. Jou fotos van die sonsondergange en see is pragtig.

Baie dankie dat julle alles so netjies gelos het. Altyd n bewys dat mense respek het vir ander mense se goed.

Julle is altyd welkom hier.

Veilig wees en vriendelike groete.

Sonya en Chris.

Dwarslêbos
Sunelle M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just awesomeness!

Ons kuier was fantasties. Die huis was ruim en netjies en alles wat ons benodig het was daar. Sonya is 'n uitstekende gasvrou en was heeltyd met ons in kontak om te hoor of alles nog reg is en of ons iets benodig. Sal vir seker weer kom kuier. Die see-uitsig was asemrowend en sonsondergange. Stil en lekker rus vir 'n mens se siel. Dankie ook vir ons bederfie met ons aankoms. Sal definitief vir almal laat weet om julle nessie te kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie Sunelle vir die pragtige en goeie resensie. Ons waardeer dit baie. So lekker as mens se harde werk en moeite raak gesien en waardeer word deur gaste. Julle was so vriendelik en sommer net lekke gaste, en is altyd baie welkom by ons.

Dankie ook dat julle ons nessie so skoon en netjies gelos het.

Vriendelike groete

Sonya en Chris

Dwarslêbos
Charl H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Die huis het ons verwagtinge heeltemal oorskry. Van die oomblik wat ons daar aangekom het en ontmoet is by die voordeur, die netjiese en ten volle toegeruste huis en fantastiese ligging, het 'n lekker wegbreek iets besonders gemaak. Sonya was heeltyd in kontak en daar is niks meer waarvoor ons kon vra nie. Tot 'n waterbak met die intrap wat reg was vir ons hondekind. Wat 'n heerlike verrassing om TV te kon gekyk het tydens Eskom se manewales. Woning is in 'n stil area en reg oorkant die see met 'n uitsig vanuit die hoofslaapkamer. Binnebraai is 'n wenner wanneer die wind 'n bietjie onplesierig is. Ons sal beslis terug wees, nie altyd dat mens so 'n absolute juweel ontdek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Charl en familie. Duisende dankies vir hierdie positiewe en goeie resensie. Dit is so lekker as jy erkenning kry vir dit wat jy doen om 'n sekere standaard te handhaaf met betrekking om gaste eerste te stel en gelukkig te hou. Julle is altyd weer welkom. Dankie ook dat julle ons huis so netjies gelos het. Waardeer.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Louise V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie verkeerd gaan.

Alles wat jy nodig het met see-uitsig. Stap net oor die pad na strand. Netjies en skoon. Sonya baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer boek. WiFi en Netflix werk ook as krag afgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hallo Louise, baie dankie vir hierdie goeie resensie. Waardeer dit opreg. Julle is altyd baie welkom hier. Baie dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi skoon en netjies gelos het. Baie dankie ook dat julle aangebied het om my tuintjie nat te maak elke dag. Baie bedagsaam van julle.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Susan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome house with endless beach walks.

We enjoyed our stay tremendously. Great house for the fur kids too with lots of space and an enclosed yard for exploring. The house was so clean, comfortable and very well equipped. Thank you to Sonya for all the preparations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Susan, thank you so much for this positive review. We appreciate it and are glad that you enjoyed your stay here. Many thanks also for leaving Dwarslêbos so neat and tidy. You are always welcome here.

Kind regards
Sonya and Chris

Dwarslêbos
Maybrey J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maybrey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning.

Alles was perfek. Vanaf die oomblik wat ons ingeklok het tot ons laaste daggie daar. Die ligging is amazing. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Maybrey, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie.

Julle is altyd welkom om weer te kom bly. Dankie ook dat julle die huis so mooi opgepas het.

Vriendelike groete, Sonya en Chris.

Dwarslêbos
Leon M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Everything just perfect. Close to all local amenities and beach, with sea views from bedroom, kitchen and braai area. Host stays in contact all the time making sure all is ok. Will definitely return again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Leon and Rosanne thank you so much for this lovely review. We really appreciate it very much.

Thanks also for taking care of our home and leaving it so neat and tidy. You are always welcome here. So glad the little doggie had a good time as well. Such a sweetie.

Lastly thank you for the lovely gift you left us. We tried it and so deliciously delicious.

Kind regards,

Sonya and Chris

Dwarslêbos
Jayne D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayne D
Gesin met klein kinders

Very relaxing weekend with gorgeous views.

We had such a lovely stay and will be back as soon as we can break away from the hustle and bustle of city life. We felt so welcome/at home here. Thank you for making our stay so wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Jayne, thank you so much for your review. It is much appreciated.

You are always welcome to stay here.

Kind regards,
Sonya and Chris

Dwarslêbos
Wian V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, netjies en naby die see.

Die huis is pragtig, netjies, gerieflik en het absoluut alles wat mens benodig. Die omgewing is rustig en still en die huis het ‘n pragtige uitsig op die see. Die braaikamer het skuifdeure wat oopmaak om die seelug te geniet en 'n heerlike ontspanne atmosfeer skep – die perfekte plek om jou oggendkoffie te geniet. Alhoewel ons nie Sonya persoonlik ontmoet het nie, was sy gereeld met ons in kontak en altyd vriendelik. Ons sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Wian en familie, baie dankie vir die lieflike resensie. Ek waardeer dit baie.
Ek is baie bly dat julle Dwarslebos so geniet het. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle die plek so mooi netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Estelle E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Gesin met klein kinders

Heerlik, netjies, naby die see, perfek!

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Estelle baie dankie vir jou goeie resensie. Waardeer dit baie. Dankie ook dat julle die plek so mooi netjies gelos het. Julle is is alryd baie welkom.
Dwarslebos groete
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Suzette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Rus vir die siel!

Baie dankie Sonya vir die fantastiese gasvrou wat jy was. Ons en die 2 klein worsies het van die intrapslag welkom gevoel. Die huis is pragtig en het regtig alles wat mens nodig. Die rustige atmosfeer en gedruis van die see bring kalmte in mens se gemoed. Ons gaan weer kom kuier! Nogmaals dankie dat jul huis ons tuiste kon word. Tot weersiens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi en goeie resensie. Ek waardeer dit baie.
Baie dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. Julle is enige tyd baie welkom.

Dwarslêbos
Johanna D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D
Gesin met klein kinders

Lovely weekend away.

Dwarslêbos is walking distance from the beach in a quiet street. It was a pleasure just watching the ocean from the stoep and falling asleep with the sound of waves crashing. Perfect little piece of heaven on earth for a quiet breakaway. The home is very well equipped with everything you could possibly need and we were even treated to a tasty gift. This will definitely be our first choice for the next weekend away on the West Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Thank you very much for this lovely review. I really appreciate it. It is always nice to go the extra mile for my guests and it is so rewarding when it is noticed and appreciated.

You left Dwarslebos very tidy and for that I thank you. Please come and stay here again, you are always welcome.

Dwarslêbos
Barend G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties. Baie dankie Sonya.

Huis was netjies skoon en volledig. Pragtige huis, ek's mal oor die buitebraai. Ons was ook vrolik ontvang. Die omgewing is lekker stil en het somer lekker gerus. Almal in die omgewing is vrolik. Ons het dit regtig geniet. Ek sal ook baie graag vinnig weer daar wil kom ris. Die seelug in die oggend, ek's net mal daaroor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hallo daar Barend, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Is altyd lekker as gaste hulle self geniet het hier en gelukkig was.
Julle is altyd welkom hier. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi netjies en skoon gelos het.
Daardie bottel wyn wat jy as geskenk vir ons gelos het was baie lekker. Baie dankie.

Dwarslêbos
John L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money.

Great house and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi, John and Kathleen thank you so much for your lovely review. It is much appreciated.
You are welcome to stay over again.
Thanks for leaving Dwarslebos so neat and tidy.
Chris and Sonya

Dwarslêbos
Susan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Netjies skoon en veilig met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Susan baie dankie vir die resensie. Ons waardeer.
Kom kuier volgende keer in die somer.

Dwarslêbos
Tanya C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Salige wegbreek met hondekinders in netjiese huis binne stapafstand vanaf see.

Ek en my familie het te lekker gekuier in hierdie lieflike, netjiese huis. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê en die ligging was perfek (mooiste see uitsigte). Dwarslêbos het 'n heerlike braai/kuier vertrek, wat jy kan oopmaak om die seelug te geniet en 'n ontspannende atmosfeer te skep. Die grootste pluspunt is natuurlik dat ons 3 kragpunte ook hierdie wegbreek saam met ons kon geniet en hulle het al die ekstra's wat daar vir honde is, netso geniet. Baie dankie vir jou gasvryheid Sonya en dat ek en my hele gesin (honde inkluis) so lekker in jou netjiese huis kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Tanya en familie baie dankie vir jou mooi en positiewe resensie. Ons waardeer dit baie en julle is altyd baie welkom hier.

Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi netjies gelos het. Ons is bly dat julle lekker gerus het en dat honde kinders ook hulle self kon geniet.

Vriendelike groete
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Gayle W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Dwarslêbos is a lovely home-away-from-home, with all the creature comforts one would like, with a stunning view of the sea, just a stone's throw from the beach. Sonya and Chris were very hospitable, seeing to our every need. I would definitely like to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Gayle many thanks for this lovely review. Glad you enjoyed your stay despite the seal that nipped you and the geyser that had a problem. Was a first for us as well. You are always welcome here.
Kind regards
Sonya and Chris

Dwarslêbos
Frieda P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda P

Baie lekker gebly in silwerskoon huisie.

Hartlik verwelkom en Sonya baie behulpsaam. See is naby. Rustige omgewing. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Frieda en San.
Baie dankie vd mooi resensie. Was lekker om julle hier te ontvang en ek is baie bly dat julle so lekker hier gekuier het.
Julle is enige tyd welkom. Dankie ook dat julle die plekkie so mooi netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Esti K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kuier langs die Weskus.

Dwarslêbos is na aan die see en het al die geriewe wat mens benodig. Baie dankie aan Sonya vir 'n wegbreek om te onthou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie Esti ek is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle die huis so mooi netjies gelos het.

Veilig bly.

Sonya

Dwarslêbos
Nico P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie goed toegeruste huis, gerieflik en ruim, lig en gemaklik. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Nico, baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit. Ek is baie bly dat julle so lekker hier gekuier het. Julle is altyd weer welkom. Baie dankie ook dat julle die huisie so pragtig netjies gelos het.
Veilig bly.
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Trudi L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi L
Saam met vriende

Heerlike gekuier! Baie oulike akkommodasie asook die dame wat die plekke besit is baie oulik.

Baie lekker gebly in die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Trudi baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit baie.
Julle is altyd baie welkom. Baie dankie ook dat julle Dwarslêbos so mooi netjies gelos het. Puggies het ook lekker gekuier.

Dwarslêbos
Cecile V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Batterye is weer herlaai.

Prentjie mooi uitsig van die see en stap afstand na die groot oop wye strand. Ons is baie welkom laat voel deur ons eie verwelkomingsgeskenkie en spesiale sorg deur ons gasvrou. Kon heerlike aande om die kaggel geniet. Sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Cecile baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit baie.

Bly dat julle lekker gekuier het. Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het.

Julle is altyd welkom by ons.

Vriendelike groete.
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Hermien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese intieme plekkie.

Goeie wegbreek-plek. Netheid en skoonheid van die plek is perfek. Sal dit aanbeveel vir ander. Sal enigetyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Hermien, dankie vir die resensie.

Jammer dat jou ervaring by Dwarslêbos nie so lekker was soos my ander gaste wat dit hier geniet nie.

Groete, Sonya.

Dwarslêbos
Cobus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte vir die siel.

Die diens ontvang was wonderlik deur Sonya .Ons het 'n heerlike langnaweek gehad ek wou langer bly om die stilte te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Cobus baie dankie vir die lieflike resensie. Ek waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang en dat julle die rustigheid so geniet het. Ek is baie bly dat Ouma en Pinochee dit ook so geniet het.

Julle is altyd baie welkom. Ons is net 'n bespreking weg.

Veilig bly en geniet die Paasnaweek.

Groete, Sonya en Chris.

Dwarslêbos
Marthie E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige netjiese vakansiehuis met alles wat jy benodig.

Mooiste see-uitsig vanaf die hoofslaapkamer en kombuis en die lekkerste kuierstoep. Ons het die paar daggies baie geniet. Net jammer ons vakansie was so kort. Dankie Sonya en Chris vir die geskenkies en jul gasvryheid. Jul huis is regtig iets om op trots te wees. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. So bly julle het lekker gekuier. Dit is vir ons so n groot voorreg om gaste te kan ontvang en dat hulle gelukkig is en lekker kuier.
Julle is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat julle die plek so mooi em netjies gelos het. Waardeer.
Veilig reis.
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Leon B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met vriende

Very lovely place.

Very nice homely place with everything and more to have a lovely stay and a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Leon, thank you so much for this lovely review. I am glad that you enjoyed the weekend. Thanks for leaving everything so clean and tidy. You are always welcome.
Stay safe.
Sonya

Dwarslêbos
Lizel S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S
Saam met vriende

Fantastic stay.

We had a very pleasant stay. The house was very clean. We loved the indoor braai area facing the sea. It is situated a small walking distance to the beach. Beaches very clean. Neighborhood very quiet and safe. Closed off garden very suitable for our 2 small doggies. Thank you. We will definitely come again and have already recommended it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Lizel thanks we are glad you enjoyed your stay.

You are most welcome.

Sonya and Chris

Dwarslêbos
Blanche D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay and everything was perfect. The house was nice and clean and the sea view was to die for.

We loved every moment. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Blanche,

Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie wat ek vandag ontvang het. Dit was n plesier om julle te kon ontvang en ek is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is enige tyd welkom hier.

Veilig bly en groete,

Sonya

Dwarslêbos
Paul M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Heerlike naweek naby die see. Rustig en lekker ontspan. Plek is netjies en skoon en vriendelike ontvangs gehad. Bly ons kon 4-voet saamvat - net so baie geniet. Ons sal weer besoek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer en is baie bly om te weet dat julle en Ollie die naweek so geniet het.
Julle is altyd welkom en baie dankie dat julle ook die plek so netjies gelos het.
Veilig bly en groete.
Sonya

Dwarslêbos
Andri K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel van Sonya en Chris. Onvergeetlike belewenis. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Die huis is toegerus met alles wat jy benodig. Ons het dit baie geniet om langs die stand te gaan stap. Die uitsigte is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie Andri. Ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het en julle is altyd weer welkom.
Veilig bly.
Sonya en Chris

Dwarslêbos
Mat W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mat W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home with everything one could need for a short or long stay. Time stands still here!

Love the late check out of 12pm making Dwarslebos an exception to the norm. Small homely personal touches and natural local resources incorporated into the decor makes it feel cosy with a slice of Dwarskersbos and the ocean all around you. Well equipped house with excellent kitchen facilities, a huge treat for a chef or cook. Airy, roomy, light, and clean. WiFi is only available in braai room by front door downstairs, not an issue at all, just nice to know for those dependent on it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Mat, thank you so much for this lovely message and feedback. It is much appreciated. You are always welcome here. So glad that you could have a peaceful time here.

Remember we are just a booking away.

Love Sonya and Chris.

Dwarslêbos
Charmaine P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek.

Was baie vriendelik verwelkom en die huis was pragtig. Dankie vir ons lekker bederfie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Charmaine baie dankie vir hierdie mooi resensie. Waardeer dit baie. Altyd lekker as mens goeie terugvoering kry van gaste wat jou moeite waardeer.
Kom bly gerus weer hier.
Veilig bly.
Sonya

Dwarslêbos
Chrileza S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrileza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

110% awesome stay.

Clean house. Every utensil in kitchen, the best view. So comfortable. Felt like home. Thank you Sonya for your friendliness and chats. Lots of space in rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hi Chrileza many thanks for this lovely review. You are most welcome any time.
Thanks for leaving everything so neat and tidy. Hope to see you soon.
Stay safe.
Sonya

Dwarslêbos
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik.

Nie eers nodig om verder te soek nie! Puik plek, baie netjies en skoon. Gerieflik naby die strand met n perfekte uitsig. Jy sal nie 'n fout maak om hier te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Pieter baie dankie vir so n goeie resensie. Dit was n plesier om julle hier te kon ontvang en dat die "dogtertjies" veilig was en lekker kon rond hardloop.
Baie dankie ook dat julle so mooi na ons plek gekyk het. Julle is altyd welkom.
Veilig bly.
Sonya

Dwarslêbos
Jaco V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die heerlikste naweek waar ontspanning en rustig wees absoluut seëvier! Ons het dit ongelooflik geniet en julle gasvryheid was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Jaco, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Ek is bly dat julle lekker kon ontspan by ons huisie.
Sonya

Dwarslêbos
Dewet L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet L
Gesin met klein kinders

Saligheid by die see! 'Home away from home'

Dis 'n klein stukkie paradys! Die huis is perfek geleë, skoon en netjies, en 'n klipgooi van die see af. Perfek vir 'n familievakansie. Die kaggel en binnebraai is 'n heerlike bederf! Ons sal beslis weer gaan. Dankie vir 'n wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Baie dankie vir hierdie goeie resensie. Ons waardeer dit en julle is altyd welkom by Dwarslebos. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Julle het so mooi omgesien na ons huis en so mooi netjies en skoon gelos. Baie dankie.

Kom kuier gerus weer.

Vriedelike groete. Sonya

Dwarslêbos
Marius C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met vriende

Was 'n fantasmagoriese naweek.

Sonya is uitstekende gasvrou. Huis pragtig skoon en uitstekende geleë. Dis die plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Marius en ander gaste, ag hoe lekker om so 'n mooi resensie te kry.

Baie dankie ek waardeer baie. Julle is altyd baie welkom om hier te kom chill.

Groete en veilig bly. Sonya

Dwarslêbos
Tinus V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, stil en baie lekker.

Ons het ons self baie geniet. Rustig, mooi, skoon en veilig. Ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Halo daar Tinus en gesin baie dankie . Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te kon ontvang.

Bly dat julle kon batterye herlaai na die moeilike tye wat julle ervaar het. Julle is altyd baie welkom om hier te kom dwars lê.

Wees veilig.
Groete. Sonya.

Dwarslêbos
Sunelle O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle O
Gesin met klein kinders

Dwarslêbos het ons verwagtinge oortref!

Pragtige huis met alles wat jy sal nodig hê vir 'n gemaklike, lekker en vreedsame verblyf. Dwarslêbos is 'n klipgooi weg van die strand af, ruim, en met soveel liefde ingerig! Ek en my familie het ons tydjie hier vreeslik geniet en ons sal beslis weer teruggaan. Sonya is die oulikste gasvrou en gaan regtig uit haar pad uit om haar gaste te akkommodeer. Kies Dwarslêbos, elke keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Sunelle baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer baie.

Julle is enige tyd welkom hier by ons.

Groete Sonya Loubser van Dwarslêbos

Dwarslêbos
Eduan L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wenner van 'n vakansie.

Wonderlike gasvrou Sonya het uit haar pad gegaan om ons tyd by Dwarslêbos so lekker as moontlik te maak. Die ligging is perfek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Die verblyf is alles wat 'n mens sal verwag van 'n huisie by die see. Ons sal enige iemand aanbeveel om vir Sonya te ondersteun by Dwarslêbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Eduan en Grant, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit altyd lekker om die ektra myl te gaan vir my gaste want elkeen van julle is baie spesiaal.

Julle is enige tyd welkom by ons.

Vriendelike groete, Sonya

Dwarslêbos
Lanese B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanese B
Gesin met klein kinders

We loved our stay at Dwarslebos, a very nice house and so close to the beach.

The house was so much more than what we expected, it was a home away from home. Such an awesome location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Lanese en familie, dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en in Dwarslêbos te kon huisves.

Ons weet julle kon nie genoeg van die see en strand kry nie.

Julle is enige tyd welkom.

Groete
Dwarslêbos

Dwarslêbos
Corne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Fantastiese, ontspannende verblyf.

Ongelooflike gasvryheid ervaar by Dwarslêbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Haloda Corne baie dankie vir jou dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Baie bly dat jullle so lekker gerus en gekuier het.
Dankie dat ons plek so mooi opgepas was en netjies gelos is.

Kom kuier gerus weer.
Sonya

Dwarslêbos
Gerrie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

As jy moeg is vir die druk, geraas en gewoel van ons haastige leefstyl, dan is Dwarslêbos die plek om stoom af te blaas. Om in die kombuis na die see te staar, terwyl jy kos maak, is meer as net kos vir die siel. Die braaikamer is mooi ingerig, sodat die gesin lekker te kan gesels en kuier, en weereens bring die mooi uitsigte oor die see weer rustigheid wat jy nie kan koop nie. Alles is netjies, en die huisie is mooi ingerig om alles net maklik te maak. Dankie Dwarslêbos, jy is my nuwe beste vriend, glo my ek sien jou gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Hallo Gerrie, baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit doen ons siel goed om te weet dat julle lekker en rustig hier kon kuier en alles geniet.

Julle ís enige tyd welkom. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi opgepas het.

Vriendelike groete
Dwarslêbos

Dwarslêbos
A D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A D
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike plek.

Vriendelik ontvang, daar was 'n klein geskenkie. Goeie linne, skoon en netjies, see-uitsig, wonderlik gesus deur die golwe. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarslêbos se terugvoer

Beste Ansie,
Baie dankie. Was heerlik om jou hier te kon ontvang. Vertrou ons sien jou weer gou. Dankie ook dat jy ons plek so netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya

Dwarslêbos
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rocherpanstraat 21, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4f53b7c81a8ee463401c02a8fa18fe7f47ec3f36e35b7996afa6c6c5d7ae54a4149ddb9d5ac0c4a77fedfacf5c27678e5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 21 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -32.681548415391 18.245513346067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem