LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dwarswegstrand M&S | LekkeSlaap
+33

Dwarswegstrand M&S

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Septemberbos 15, Dwarswegstrand, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dwarswegstrand M&S is 'n selfsorgwoonstel en in 'n sekuriteitskompleks met toegangbeheer geleë. Die woonstel het lieflike see-uitsigte en is net 'n kort entjie se stap vanaf die strand.

Dié woonstel is op die onderste verdieping geleë en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Een van die kamers het ook 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede kamer van 'n tweede badkamer gebruik maak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas, sowel as 'n eetarea.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Gaste is welkom om hul fietse en visvang-gereedskap saam te bring. Die woonstel is nie rolstoelvriendelik nie en rook is verbode. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Dwarswegstrand M&S is op die welbekende Tuinroete tussen George en Mosselbaai geleë. Verskeie besienswaardighede en doendinge is net 'n entjie se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Dwarswegstrand M&S sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Dwarswegstrand M&S
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Septemberbos 15, Dwarswegstrand, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrand M&S het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Septemberbos 15, Dwarswegstrand, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZjUxNDFmLTRiMTgtNGU2NC1hZTZjLTY2NjYzNjJkMjMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 15 Septemberbos Dwarswegstrand 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.050948994959 22.275986429304
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem