Sandton Akkommodasie by Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre | LekkeSlaap
+106

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre

Hotel
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R613 R307 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die area is lekker besig met baie doendinge en is ook ideaal vir inkopies doen.

Daar is 17 kamers en 20 selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het WiFi, platskerm-V met DStv en lugversorging. Die hotel het ook 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, gimnasium en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 11 resensies vir Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre
Netheid
3.8/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Gaste dink Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R613
Vanaf R307
per nag (plek vir 2)
was R613
Vanaf R307
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZmI1YmE2LTFiZWQtNDgwNS1hN2JkLWQxZDJkM2FhZGUyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R613, nou Vanaf R307  per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 19 West Brooke Drive Sandown 2031 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.098056656631 28.07427406311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za