Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Self-catering Units

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 2, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dynasty Self-catering Units is in George-Suid op die Tuinroete in Suid-Afrika. Dit is naby die middedorp, skole, winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 4 unieke selfsorgeenhede. Kamer 3 en Kamer 2 bied elk slaapplek aan 2 gaste en het elk 'n dubbelbed en Kamer 1 en Kamer 4 het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en stapelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n TV met gedeelde DStv-kanale, asook WiFi en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Veilige parkeerplek en 'n aangewese rokersarea is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Dynasty Self-catering Units
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Insignisstraat 2, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dynasty Self-catering Units het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 2, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9191298876a1bf573702632d15b44392728b04b434b1099d34a02c3e43a87b77593d2ebd83add16f3b210ffa2666abf05c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Insignis Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96853241787 22.451035730689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem