Eagle Forest Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Feb 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Eagle Forest Inn bied verblyf in selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede aan in Sea View in Durban. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede.

Verblyf by Eagle Forest bestaan uit 1 selfsorghuis met 4 slaapkamers, 3 woonstelle en 'n rugsakreisigershuisie. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike area met satelliet-TV, wasgoedgeriewe, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir motors.

Vir sakereisigers is daar ook 'n venue wat gehuur kan word vir klein konferensies, sosiale byeenkomste of 'n intieme troue met plek vir 30 gaste.

Eagle Forest Inn is 11 km vanaf uShaka Marine World, die Durban-hawe, Brighton-strand en -getypoel, Stainbank Natuurreservaat en ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eagle Forest Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R600 per nag (plek vir 4)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Feb 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za