LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagle Forest Inn | LekkeSlaap
+18

Eagle Forest Inn

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir Eagle Forest Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marsulize V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marsulize V
Gesin met klein kinders

Goed gewees.

Heel aanvaarbaar vir wat mens betaal.

Ntokozo Carol N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo Carol N
Saam met vriende

Best accommodation and personnel was very helpful and friendly.

Best service and personnel.

Ajendra G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ajendra G
Gesin met tieners

Lekker rustige plek, waarde vir geld.

Mooi plek, behalwe om in te gaan, moet iemand geskakel word om in te kom, so jy moet vroeg terug wees. Parkeerplek is ook nie te goed nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and quiet place, value for money.

Nice place, except to enter one has to phone someone to get in so you have to be back early. Parking is also not too good.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Moratuwa K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moratuwa K

Nice place, you will enjoy your stay. It's a place I will go for my next holiday.

I don't have words, honestly, the owner was so humble and understanding. He cooked for us and made breakfast for us. We thank god for him and blessed his business to grow every day.

Koti M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koti M

The ten-sleeper unit is too bad.

It is health hazard, a single room with 10 beds, kitchen and toilet next to the fridge. Every unit must have the key for the gate please.

Samuel S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel S
Saam met vriende

Verblyf was baie nice, het dit geniet.

Ons het die verblyf geniet en Quintin en sy seun het ons werklik welkom laat voel.

Samantha D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D
Gesin met klein kinders

Eagle Forest Inn doen sy naam gestand. Dit was die beste keuse wat ek vir my gesinsvakansie kon maak.

Eagle Forest Inn was 'n absolute plesier. Die selfsorg swembadhuis was onberispelik. Skoon, vars linne, uitstekende dekor binne en buite. Ek was baie beïndruk met die rus en vrede - aangesien ek van Johannesburg afkom, was dit presies wat ons nodig gehad het. Die verblyf was skoon en gemaklik, die personeel het ons individuele aandag gegee om te verseker dat ons alles het wat ons nodig gehad het. Ons het 'n wonderlike tyd gehad met ons gasheer, Quinton, wat baie behulpsaam was. Van begin tot einde is daar absoluut niks negatief om oor Eagle Forest Inn te sê nie. Fantasties, geweldig, ongelooflik is maar 'n paar woorde om dit te beskryf. Dankie Quinton, Jane, Brenda en al die ander personeel. Julle het ons vakansieverblyf 'n tuiste weg van die huis af gemaak. Hou so aan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Eagle Forest Inn lives up to its name. It was the best choice I could've made for my family vacation.

Eagle Forest Inn was an absolute pleasure. The self-catering pool house, was immaculate. Clean crisp linen, excellent decor inside and out. I was extremely impressed with the serenity - being from Johannesburg, it was exactly what we needed. The accommodation was clean and comfortable, the staff gave us individual attention to ensure we had everything we needed. We had a wonderful time with our host, Quinton, who was very helpful. From the beginning to end there's absolutely nothing negative to say about Eagle Forest Inn. Fantastic, terrific, unbelievable are but a few words to describe it. Thank you Quinton, Jane, Brenda and all the other staff. You guys made our holiday accommodation a home away from home. Keep up the great work!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nandi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nandi M
Gesin met tieners

Skoonmaakdienste moet opgeskerp word.

Ons het 'n heerlike tyd gehad, maar die skoonmaak moet opgeskerp word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Housekeeping needs to be stepped up.

We had a lovely stay, however cleaning needs to be stepped up.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Samuel S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel S
Gesin met tieners

Our stay was excellent.

Accommodation was superb and value for money. Hospitality was of high standard since the owner and staff were available to deal with any need and assist with comfort whilst staying at Eagle Forest Inn.

Percy M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Percy M
Gesin met klein kinders

The place is dirty.

The place is dirty. We smelled dust from the moment we came in. The house was not cleaned at all. I called the ladies to come clean before we could sleep but yet it was unsatisfactory. The place needs renovation. Everything you touch just falls apart. The beds are not if good quality. The service is just unsatisfactory. Windows does not open/close. I did not at all get value for my money.

Eagle Forest Inn's terugvoer

The unit was clean and recently renovated, we have 2 employee's who oversee the housekeeping. Damages were made during the guests' stay and the rules regarding no noise after 10 pm was disregarded. We take pride in our services offered and have very high standards, other guests only speak of high value and return visits.

Eagle Forest Inn
Monakalo Rogers M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monakalo Rogers M
Saam met vriende

Memorable stay at Eagle Forest Inn.

I had a wonderful and memorable weekend in Durban because of the hospitality I received from the Eagle Forest Inn.

Tinus V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beste verblyf ooit, sal enige tyd dit weer besoek en aanbeveel vir ander.

Cynthia N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a fabulous time and the children loved the place the owner was very kind.

Would love to go there again.

Masego M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masego M
Saam met vriende

The owner is very friendly, we felt very welcomed.

It's a very friendly place.

Michelle F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F
Besigheidsreis

Rugsakreisigerkamer nee, maar ander kamers ja.

Was ingeboek by die rugsakreisigerkamer. Kamer te klein vir 2 persone, geen privaatheid en spasie baie beperk. Sal dit aanbeveel vir 1 persoon en nie 2 persone nie. Die eienaar was ons tegemoetkomend en het ons in 'n ander kamer in geboek. Verder was dit baie lekker. Geen probleme.

Eagle Forest Inn's terugvoer

Die 'Rugsakreiskamer' slaap 10 mense en is 7m x 4.5m. Dit het 'n oopplan uitleg met 'n toilet, stort kamer met 'n radio in die storthokkie, kombuis, TV met DStv dekodeerder en stoep met stoele en tafels. In my opinie, is hierdie spasie ruim vir 2 persone.

Eagle Forest Inn
Thia M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thia M
Enkelreisiger

Die beste diens wat 'n mens kan verwag!

Ek het die beste en vriendelikste diens onvang van die bestuur en staff. Dit voel soos my huis weg van die huis af.

Eagle Forest Inn's terugvoer

Ek is baie bly om jou aanmerkings te kon lees. Hoop alles gaan goed met jou.

Eagle Forest Inn
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet Place 11, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVX4Pr8AqBWoirZURhgGkIrJcurp0UZ9Z0FPXXrSeZTLdLIDrTG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 11 De Wet Place Sea View 4094 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.904753084861 30.97137220734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!