Eagle Forest Inn
Opsomming van Resensie
Monique B - Apr 2022
Gemiddeld
Presies gelyk soos die foto's.
Charmaine M - Mrt 2022
Gemiddeld
Not good at all.
Braham L - Mrt 2022
Gemiddeld
Nie baie aangenaam nie, vuil en stukkende braai-area, kokkerotte in kombuis, yskas vuil, badkamers totaal en al onvanpas.
Lees meerSandisiwe S - Mrt 2022
Gemiddeld
Beautiful stay.
Elwin M - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker en knoeserig.
Henry V - Feb 2022
Gemiddeld
Kuier was lekker.
Jackie Van Niekerk V - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker, sal graag weer wil besoek.
Bernice G - Jan 2022
Gemiddeld
The staff were very friendly, polite and helpful.
Anna S - Des 2021
Gemiddeld
Check in was 14:00 but as we arrived my rooms were not ready, which was frustrating and we had to drive around with kids while they prepared them. That was frustrating as we were tired and hoping to rest at arrival.
Slindile C - Nov 2021
Gemiddeld
Was super good.
Franazia S - Okt 2021
Gemiddeld
It was safe. We loved the place.
Jason V - Aug 2021
Gemiddeld
Jy kry wat jy voor betaal.
Lees meerEagle Forest Inn se terugvoer
Ons ligging is 15 minute van beide strande en in ons webwerf verduidelik ons dit en al ons gaste gebruik die "Google maps" app om die ligging te kry van waar hulle okal kom.
Die eenheid was deur die huishoudster dieselfde dag opgedoen en ek verstaan nie die aanmerkings van "kolle en hare" nie.
Die swembad is ongelukkig onder reperasie want die watervlak daal onder die 'wear' en ons kan nie die "pool vacuum' aanskakel nie. Ons vra om verskoning dat julle ondervinding so uiters sleg was.
In terme van die bedompigheid moet ons noem dat ons n splinter nuwe lugreling eenheid in die cottage het. Dit was daar vir julle gebruik.
Die ander tweeplaat stoof het die huishoudster vir julle gebring omdat die vorige nag se gaste die oorspronklike stofie beskadig het.
Ons strewe om ons kliente gelukkig te maak ten alle tye.
Ons wens u alles van die beste en hoop dat julle weer n beter ondervinding in Durban sal he.
Groete.
Prego R - Jul 2021
Gemiddeld
No hot water at the unit, toilet system defective, sink blocked - no daily cleaning.
Karen Z - Mei 2021
Gemiddeld
Very quaint cottage with friendly owners.
Duncan M - Mrt 2021
Gemiddeld
It was not a pleasant stay for the one night stay.
Lees meerMarsulize V - Jan 2020
Gemiddeld
Goed gewees.
Ntokozo Carol N - Des 2019
Gemiddeld
Best accommodation and personnel was very helpful and friendly.
Ajendra G - Des 2019
Gemiddeld
Lekker rustige plek, waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice and quiet place, value for money.
Nice place, except to enter one has to phone someone to get in so you have to be back early. Parking is also not too good.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Moratuwa K - Okt 2019
Gemiddeld
Nice place, you will enjoy your stay. It's a place I will go for my next holiday.
Koti M - Okt 2019
Gemiddeld
The ten-sleeper unit is too bad.
Tinuw S - Aug 2019
Gemiddeld
Verblyf was baie nice, het dit geniet.
Samantha D - Feb 2019
Gemiddeld
Eagle Forest Inn doen sy naam gestand. Dit was die beste keuse wat ek vir my gesinsvakansie kon maak.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Eagle Forest Inn lives up to its name. It was the best choice I could've made for my family vacation.
Eagle Forest Inn was an absolute pleasure. The self-catering pool house, was immaculate. Clean crisp linen, excellent decor inside and out. I was extremely impressed with the serenity - being from Johannesburg, it was exactly what we needed. The accommodation was clean and comfortable, the staff gave us individual attention to ensure we had everything we needed. We had a wonderful time with our host, Quinton, who was very helpful. From the beginning to end there's absolutely nothing negative to say about Eagle Forest Inn. Fantastic, terrific, unbelievable are but a few words to describe it. Thank you Quinton, Jane, Brenda and all the other staff. You guys made our holiday accommodation a home away from home. Keep up the great work!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Nandi M - Jan 2019
Gemiddeld
Skoonmaakdienste moet opgeskerp word.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Housekeeping needs to be stepped up.
We had a lovely stay, however cleaning needs to be stepped up.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Samuel S - Jan 2019
Gemiddeld
Our stay was excellent.
Percy M - Des 2018
Gemiddeld
The place is dirty.
Eagle Forest Inn se terugvoer
The unit was clean and recently renovated, we have 2 employee's who oversee the housekeeping. Damages were made during the guests' stay and the rules regarding no noise after 10 pm was disregarded. We take pride in our services offered and have very high standards, other guests only speak of high value and return visits.
Monakalo Rogers M - Nov 2018
Gemiddeld
Memorable stay at Eagle Forest Inn.
Tinus V - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Cynthia N - Aug 2018
Gemiddeld
Had a fabulous time and the children loved the place the owner was very kind.
Masego M - Jun 2018
Gemiddeld
The owner is very friendly, we felt very welcomed.
Martin F - Mei 2018
Gemiddeld
Rugsakreisigerkamer nee, maar ander kamers ja.
Eagle Forest Inn se terugvoer
Die 'Rugsakreiskamer' slaap 10 mense en is 7m x 4.5m. Dit het 'n oopplan uitleg met 'n toilet, stort kamer met 'n radio in die storthokkie, kombuis, TV met DStv dekodeerder en stoep met stoele en tafels. In my opinie, is hierdie spasie ruim vir 2 persone.
Thia M - Apr 2018
Gemiddeld
Die beste diens wat 'n mens kan verwag!
Eagle Forest Inn se terugvoer
Ek is baie bly om jou aanmerkings te kon lees. Hoop alles gaan goed met jou.
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet Place 11, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom