LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagle Forest Inn | LekkeSlaap
+18

Eagle Forest Inn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pool Cottage-selfsorg
Selfsorg Yskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolf.
Belasting en Ekstras

Ontbyt is ingesuit tot einde November.

1. Die aanvanklike deposito word vereis voordat die kwotasie verval.
2. 'n 3%-fooi word gehef op kontantdeposito's en dit moet saam betaal word.
3. Die balans word 5 dae voor die inklokdatum vereis.
4. Wysigings van besprekings word nie aanvaar met aankoms nie.
5. Kansellasies 14 dae of minder voor die inlokdatum het nie 'n terugbetaling van toepassing nie.
6. 'n Breekskadedeposito van R1000 kontant word met aankoms vereis of kan saam met die finale balans betaal word. Dit is terugbetaalbaar binne 7 dae na die uitklokdatum in die aangewese bankrekening.
7. Daar word geen handdoeke voorsien nie en handdoeke kan teen 'n terugbetaalbare deposito van R50 per handdoeke gehuur word.
8. Alkohol en rook is verbode op die perseel en in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet Place 11, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVX4Pr8AqBWoirZURhgGkIrJcurp0UZ9Z0FPXXrSeZTLdLIDrTG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 11 De Wet Place Sea View 4094 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.904753084861 30.97137220734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!