Eagle Hill Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eagle Hill Self-Catering is in die rustige buurt Yellowwood en is 'n eenheid vir twee gaste. Die buurt is boomryk en die meerderheid van die strate is na voëls vernoem. Die eenheid het lieflike uitsigte oor die tuin en swembad.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n leefkamer met 'n TV, DVD-speler en DStv. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, toebehore en 'n klein ontbythoekie. Daar is dakwaaiers in die leefkamer en slaapkamer vir die warm somersdae. Daar is 'n klein leeshoekie soos jy die eenheid binnekom, asook gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel, asook 'n swembad en tuin. Die braai-area is in die tuin. Let asseblief daarop dat die eenheid dieselfde perseel as die hoofhuis deel waar eienaars tans woon. Die tuin en swembad word ook met die eienaars van die perseel gedeel, maar jou privaatheid is wel verseker.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eagle Hill Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za