Eagle Rock Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eagle Rock Villa is 'n kunssinnige en eklektiese selfsorgeiendom in die bergkant gebou in Bantrybaai, Kaapstad. Hierdie eksklusiewe eiendom bied fantastiese uitsigte oor die omgewing en die Atlantiese Oseaan in die verte.

Dié menigte verdieping luukse huis het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 slaapkamers, 6 en suite-badkamers en 3 gastetoilette. DIe kamers het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad of albei. Meeste van die slaapkamers spog met lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n digitale kluis, 'n klankstelsel, TV en 'n yskassie.

Komplimentêre japonne en pantoffels word voorsien. Die kombuis is toegerus met die nodige toebehore en en sluit 'n kosverwyderaar, skottelgoedwasser, 'n wasgoedkamer met strykgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die villa spog met 4 sitareas oor die verskeie verdiepings, DStv, 2 swembaddens, 'n sauna, 'n klein gimnasiumarea, braaigeriewe, 'n eetarea buite, WiFi, veilige parkeerplek vir 4 voertuie en 'n afstandbeheerde voertuig-draaiskyf, en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Eagle Rock Villa 4 tot 5 km vanaf Clifton en Kampsbaai se strande, restaurante, kroeë, winkels, en is ongeveer 26,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eagle Rock Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eagle Rock Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R17 500 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false