Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Crest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Eagle's Crest
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt is 'n wenner. Dankie.

Sal definitief aanbeveel. Die gasvrou is dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Enkelreisiger

Comfortable and safe stay.

Very friendly staff. Great and varied breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.


Vriendelike groete

Bestuurder
Eagle's Crest Gastehuis

Eagle's Crest
Ian L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience.

We were well received by a very pleasant hostess. The unit was well appointed and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Thank you for your positive feedback.

Hope to see you again soon.

Kind regards

Manager

Eagle's Crest Guesthouse

Eagle's Crest
Glernice B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glernice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, rustig en boonop veilig ook!

Die ontbyt is 'n treffer en sal dit vir enige besoeker aanbeveel, met die aankoms voel jy sommer baie tuis en gemaklik! Ongelooflike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, met bietjie ongerief daarby.

Eerste oggend was die warm water koud. Veilige parkering beteken nie om in die straat te parkeer nie, dui dan eerder aan dat die parkering in die straat is - dan weet mens vooraf. Gaste langsaan het ons uit die slaap gehou 3:30 in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Gesin met tieners

Perfect Location.

Perfect Location with everything close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, wens ons kon langer bly as 1 nag.

Was vir dokter afspraak in Worcester en besigheid. Het nie genoeg tyd gehad vir ontspan en kuier moes terugkom op die plaas in Sutherland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Het die fasiliteit slegs as 'n oornagstasie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

My huis in Worcester.

Ek bly graag hier wanneer ek in die area is want dis skoon, netjies en veilig, met die mooiste view. Die gasvrou is altyd super vriendelik en haar aandetes is uit die boonste rakke. Wat baie lekker is ook is dat loadshedding nie 'n rol speel nie, wat Eagle's Crest het die nodige goed wat werk wanneer Eskom nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met vriende

Enjoyable stay, restful.

Clean venue, friendly professional staff, great breakfast prepared for us. Safe location. Excellent service. Good price as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevonia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Ons het die verblyf geniet. Waterdruk in die stort is bietjie flou. Love die lekker snoesige duvet cover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheslyn F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn F
Besigheidsreis

Value for money.

Just like the advertisment, it's all there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxing.

Great place to stay. Friendly owners and staff. Stayed for 4 nights and enjoyed the relaxing atmosphere. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle S

It was a very pleasant experience from beginning to end, very short overnight stay but excellent!

We were welcomed by a pipe band that was playing Christmas Carols in the area which was an awesome experience. Marlize welcomed us and was lovely, explained all the ins and outs as well as what would happen in case of loadshedding. The only thing we can fault is that the braai area at the top by the pool was dirty as the previous visitors had braaid and left packets etc. around that area and left the table dirty. The view was spectacular and the accommodation comfortable and appealing. Just a suggestion, the 3 sleeper, extra rusks would have been a bonus but that's just a suggestion. Perhaps some railings on the steps going up the side from the rooms and going up to the pool area would be a great addition. We did feel safe there which was a benefit for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Enkelreisiger

Stayed there for a second time and our stay was as great like the first time.

Overall experience was great as it was before. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Good morning. We are so glad you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your visits in the future. May you have a blessed holiday season.

Eagle's Crest
Zanell W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Veilige woongebied, pragtige uitsig, beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Semantha D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semantha D
Enkelreisiger

Rustig en uitsig pragtig.

Die atmosfeer was lekker, geen onnodige geraas en uitsig was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly dat ons u kon akkommodeer en dat u dit by ons geniet het.

Eagle's Crest
Ashell P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashell P

Baie mooi en netjies.

Kan nie vir meer wou vra nie. Als netjies en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Middag Ashell. Baie dankie. Ons is baie bly dat julle by ons kom kuier het. Dit was n fees om julle by ons te kon verwelkom.
Vriendelike groete,
Christine Minne
Bestuurderes

Eagle's Crest
Karen R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Besigheidsreis

Comfortable and convenient.

Great views and a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia P

Excellent guest house!

Family reunion, we booked out all the rooms and it was just perfect. Helpful friendly hosts who were extremely accommodating and always on hand to answer any questions. We felt safe and well cared for. The pool area is stunning, but beware of many steps if you have mobility problems (we were made aware of these ahead of time). We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Good day

We are so glad we could assist you and very glad that you enjoyd your stay with us. We would love to have you back.

Eagle's Crest
Shaun P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P
Besigheidsreis

Wonderful.

Superb stay, had very little time there but it was amazing with an incredibly comfortable bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

Besigheid - oornag.

Wat n heerlike verblyf. Nie net is die ligging pragtig, alles was netjies en skoon. Die eenheid het alles wat jy nodig mag het. Die gasvrou het my baie vriendelik ontvang en uit haar pad uit gegaan. Sy het n heerlike bord kos reg gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Enkelreisiger

Very clean and pleasant.

I had surgery on the day of my stay. My hostess was very caring and checked in on me a few times throughout the day. My breakfast was really well presented and enjoyable. Definitely somewhere I will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verrassing.

Dit was ver bo ons verwagting. Sal nooit verder soek in Worcester vir verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en -vrou. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathew W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Gasvrou baie vriendelik, behulpsaam. Kos ongelooflik lekker. Sal beslis weer daar kuier. Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was kort, maar akkommodasie en ontbyt was uitstekend.

Ons het basies net oornag en ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamim S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Excellent hosting and lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, professioneel, naby geriewe en bekostigbaar.

Maklik om te bereik, skoon en netjies. Pragtige omgewing. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect and the view absolutely amazing.

The hostess was very friendly and accommodating. It was a short stay, but we will definitely be going back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N
Enkelreisiger

Relaxing!

Very beautiful and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf R
Enkelreisiger

Good and clean.

Very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse naweek.

Uitmuntende diens, baie mooi uitsig, rustige gebied ek sal beslis weer daar gaan kuier. Baie netjies en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die naweek geniet en dat alles vir julle gerieflik was. Meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize

Eagle's Crest
Jeannie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie V
Besigheidsreis

Skoon, gerieflik, sal enige tyd aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang. Sal enige tyd aanbeveel vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maristha S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maristha S
Besigheidsreis

Puik akkommodasie.

Van begin tot goeie diens. Kwaliteit akkommodasie. Bied meer as wat jy nodig het, in kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L
Gesin met tieners

Ons het 'n sportnaweek gehad.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjies. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Die kamer was baie toeganklik van buite met lekker privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gasvryheid van gasheer en gasvrou. Plek is definitief die geld wat jy bestee werd. Baie gerieflik en beddens slaap heerlik. Alles is tot jou beskikking en mooi uitgestal. Die netheid is uitstaande. Pragtige uitsig oor die berge. Sal baie beslis weer hiervan gebruik maak as ek in die omgewing is. Hou so aan Pieter en Marlize.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaimie-leigh W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jaimie-leigh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money - served its purpose.

Host was very attentive, explained how everything worked when we arrived however we feel it could have been done in a different manner and perhaps signage put on things we were "not allowed to touch". The breakfast offered was good value for money and the host put effort into making it however the conversation and topics were very negative and off-putting. I don't like to complain and I'm a very positive and upbeat person however I do hope this is shared with the host so she can be a bit more aware of this for future guests. The large dustbin next to the fridge was also not emptied upon arrival and there was a previous guest's rubbish and wine bottle in the bin. Again something forgotten but very important to ensure it is done before the next check-in. An incident occurred with a laptop on the morning of my check-out. I heard everything and when asked about it at breakfast I was completely dismissed - instead, I should have perhaps been told she would come to discuss it with me in my room?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Enkelreisiger

Baie nice.

Baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Batie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net Saterdagnag daar geslaap, baie netjies en die eienaar was baie vriendelik.

Kon eers van 16h00 ingaan, maar eienaar was gaaf om ons al 13h00 te laat inboek. Rustige en mooi woongebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Batie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het jul kuier hier by ons geniet, kom gerus weer.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize

Eagle's Crest
Tersia G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vanaf die 1ste minuut.

Dit was nou 'n lekker bly! Almal was so verwelkomend. Kamer netjies en kon lekker stream en TV kyk baie opgedateer. Heerlike splash pool in afgekoel. Die gasvrou het aan alles gedink om dit lekker bly te maak vir ons, wat vooraf in kontak met ons om te hoor wat ons benodig wat regtig uit haar pad gaan is. Ek save haar details en ons sal definitief vir toekomstige toer hulle gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit was netjies en daar was 'n swembad en braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Middag Simone
Ek is bly julle het lekker gekuier en die huis gerieflik en netjies gevind. Julle is baie welkom om weer te kom kuier
Groete
Marlize en Pieter

Eagle's Crest
Olga P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal weer kom.

Die vrou was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie goeie diens. Baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Baie lekker gekuier. Was soos om by my oom en tante te kuier. Die ontbyt was uitstekend. My die hele dag aan die gang gehou. Lekker geslaap, en baie lekker gekuier. Dankie Tante en Oom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babalwa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Babalwa W
Gesin met tieners

The host is friendly.

The room is comfortable, however on the 1st day the geyser was off. The rooms are not serviced daily at all, you have to make your own bed. Ran out of toilet paper, had to buy my own as the rooms are not cleaned or checked daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxwell M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks to Elf we really enjoyed the stay.

We will visit again early January for family holiday, nice and beautiful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Semantha D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semantha D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Uitsig ongelooflik, omgewing rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Ons is baie bly dat julle jul kuier hier by ons geniet het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Nogmaals baie dankie vir die mooi terugvoer en dat jul ons ondersteun het.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize

Eagle's Crest
Patricia G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great owner, very hepful, clean accommodation

Only downside is lots of stairs especially up to pool area but great view once up. Delicious home cooked supper at reasonable price. Table and chairs had not arrived yet for our verandah but should be there by now. Owner even gave us a lift to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Hi Patricia,

We are glad that you enjoyed your stay. Yes, the tables and chairs arrived. I agree there are a few stairs, but once you reach the swimming pool area, I think you will agree that the view was worth the climbing.
Most welcome to visit again.

Kind regards,
Marlize and Pieter

Eagle's Crest
Belinda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Enkelreisiger

Baie lekker oornag fasiliteit

Ek het baie welkom gevoel my ontvangs was puik. Die beddens en beddegoed is van goeie gehalte. Daar is als wat mens nodig is in kamer en jy kan baie lekker kombuis ook gebruik langs eetkamer om kos te maak. Daar is swembad op boonste vlak en die uitsigte is lieflik. Die ontbyt was baie lekker ek kon kies wat ek graag wou eet en aandete kan mens reël met gasvrou. Daar is privaat sitplekkie buite die kamer maar ook ander gesellige hoekies om te kuier en lekker te rus. Ek sal definitief weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en privaat.

Ons kuier was heerlik. Baie privaat en gemaklik. Vriendelike diens en "flexible". Sal definitief weer gaan kuier en aanraai aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvirena C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvirena C
Saam met vriende

Perfect hosts.

We had a substantial and affordable breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

I am glad you stayed over and that you enjoyed the breakfast.
More than welcome to visit us again.
Kind Regards
Pieter and Marlize

Eagle's Crest
William C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William C
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Die plek is baue luuks en in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

So bly julle het jul kuier geniet. Dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize

Eagle's Crest
Chanelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle E
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflike verblyf.

Kan beslis aanbeveel. Eienaars baie behulpsaam en dra gaste se belange op die hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Enkelreisiger

Friendly welcome, meeting expectations.

Thank you, so glad I decided to stay at Eagle's Rest. Host welcoming, no effort too much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Looking forward to another visit. Most welcome.
Pieter and Marlize

Eagle's Crest
Elvirena C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvirena C
Gesin met tieners

Friendly host, clean room, a good night's rest.

Enjoyed our one night stay, lovely view, quiet neighbourhood, private access to room, great facilities, great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Enkelreisiger

Fantasties

Netjies, vriendelik, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het intussen die parkering gelyk gemaak wat die parkering baie makliker maak.
Altyd welkom.
Vriendelike groete,
Pieter en Marlize

Eagle's Crest
Juan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juan B

Kort slapie maar heel lekker.

Het slegs een aand geslaap. Laat aangekom en vroeg gery. Alles was lekker. Al wat ek kon opmerk was dat daar nuwe deure ingesit was en dit was nog nie geverf nie. Maar dit het niks afbreek gedoen aan die verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met 'n baie rustige omgewing.

Die ligging is ideal met 'n baie mooi uitsig oor 'n gedeelte van die golfbaan. Die ontbyt en gasvryheid wat saam dit kom is definitief goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D
Saam met vriende

Gasvry, vriendelik en baie netjies.

Sal weer daar oornag. Parkering baie steil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Baie bly julle het jul besoek aan Eagle's Crest geniet. Ons het intussen die parkeer area gelyk gemaak, dus sal parkering in die toekoms baie makliker wees. Altyd welkom.
Vriendelike groete,
Marlize en Pieter

Eagle's Crest
Emile Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile Z
Enkelreisiger

My stay at Eagle's Crest was a pleasant experience, strongly recommend the home cooking. Food and accommodation very good value for money.

Thanks for the kind service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Lekker ruim.

Ons het 'n warm en vriendelike ontvangs en verblyf gehad by Eagle's Crest. Lekker ruim, skoon en netjiese kamer met kraakvars linne en elektries verhitte kombers om Worcester se winterkoue te verdryf. Het 'n groot en smaaklike ontbyt geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marlize was 'n puik gasvrou,ons is so vriendelik ontvang

Marlize het ons sommer dadelik laat tuis voel,gou vir ons verduidelik waar alles is, ons aandete en ontbyt het daardie persoonlike tikkie gehad en was heerlik.Sal haar plekkie hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met vriende

Baie lekker!

Sal die plek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

More Hennie,
Ek is bly julle het lekker gebly.
Hoop om weer n besoek van julle te ontvang.
Groete,
Pieter en Marlize

Eagle's Crest
Karen D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit terdeë geniet, sal beslis weer gebruik maak van Eagle's Crest.

Die ontvangs was uit die boonste rakke. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en gasvry. En die ontbyt wat voorgesit was, was tops! Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Crest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle was sulke wonderlike gaste. Altyd welkom.

Eagle's Crest
Brian H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Enkelreisiger

Veilig, rustig, aangename ontvangs, mooi omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zayne R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zayne R
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, skoon en netjiese kamer.

Ons verblyf was perfek vir wat ons gesoek het. Veilige ligging, uitstekende diens en ‘n besonderse kamer. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise E
Besigheidsreis

Perfect place for short stay in Worcester.

Very helpful and accommodating hosts. The room is spotlessly clean and has everything you need to make your stay comfortable. Nice view as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag na lang reis.

Eienaars is baie gasvry. Ons het baie lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Enkelreisiger

My verblyf was uit die boonste rakke, en die diens absoluut puik!

Ek het my verblyf terdeë geniet. Pieter en Marilize het uit hulle pad vir my gegaan en my verblyf ultra lekker gemaak. Ek kan Eagle's Crest absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Heerlik!

Word beslis aanbeveel. Beslis weer 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elouise H
Enkelreisiger

Was baie netjies.

Net jammer kombuis vir ontbyt is reg langs kamer. Vroegoggend baie geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, privaatheid, heerlike ontbyt!

Ons het baie lekker gebly, heerlike ontbyt geniet en die stilte en privaatheid van die gastehuis en omgewing geniet. Die pragtige uitsit oor die gholfbaan en berge is ook 'n ekstra bonus. Ons sal beslis weer in die toekoms van Eagle's Crest se dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Dit was so mooi en pragtig. Waarde vir geld en die mense was vriendelik.

Ons het dit vreeslik geniet en elke oggend se ontbyt was heerlik. Die varsgebakte brood het ons laat voel dat ons nog langer moet bly. Marelize en Pieter is vriendelik, behulpsaam en laat jou so tuis voel. Alles is skoon, gemaklik en waarde vir geld. Dankie vir die heerlike kort kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice uitsig en ruim kamer.

Ons het dit baie geniet en alles was daar wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7Ahxa3yj96cnXAcEdTNH6uBSK74i4fI055gtCsfb2UDjPYu3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 11 St Andrews Drive Fairview Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -33.616060630979 19.443662796072