Clarens Akkommodasie by Eagles Guest House | LekkeSlaap
+62
+62

Eagles Guest House

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Gholf- en Forellandgoed 192 , Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eagles Guest House is 'n moderne, luukse selfsorg-lodge wat op die veilige Clarens Gholf- en Forellandgoed geleë is. Dié ontspanningslandgoed se ligging bied 'n unieke geleentheid vir kranige gholfspelers en buitelug-entoesiaste.

Eagles Guest House het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 en suite-dubbelkamers. Elke slaapkamer is goed ingerig en het skuifdeure wat toegang bied tot 'n stoep. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 2 slaapkamers in die 2 vleuels aan weerskante van die huis.

Die area tussen die vleuels bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die ruim selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en toonbank met stoele. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n patio met 180°-uitsigte oor die gholfbaan, Clarens en op die omliggende Drakensberge en Malutiberge.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagles Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Eagles Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Clarens Gholf- en Forellandgoed 192 , Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Eagles Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Gholf- en Forellandgoed 192 , Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a1fdc7c38e0eabf84b484daf978e5b07308146c2fda850a4a415f8718b5876584276e271d0e1000d8bb39d217fd90dbdb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 450  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 192 Clarens Golf and Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.512904 28.431069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za