Hillcrest Akkommodasie by Eagles Nest | LekkeSlaap
+19
+19

Eagles Nest

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 300 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eskotene-laan 3, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eagles Nest bied verblyf in 'n ruin dubbelverdiepinghuis in Everton, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir paartjies, alleenreisigers, sakereisigers, gesinne met kinders of 'n groep van 8. Die eenheid is op 'n erf wat 2 hektaar groot is langs die hoofhuis.

Die hele eenheid word as 'n geheel bespreek, dit beskik oor 3 slaapkamers. Die tweede en derde slaapkamer lei na die boonste verdieping met 'n spiraaltrap vanuit die sitarea. Die eerste slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte volledige badkamer op die onderste verdieping.

Die sitarea het sitplek vir 5 en daar is 'n TV met Netflix toegang en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en eetgerei toegerus. Die groot stoep het 'n etenstafel met stoele, 'n gasstoof en -braai, houtskoolbraai en 'n wasbak. Daar is 'n wasmasjien ook.

Eagles Nest is naby Hillcrest, Waterfall and Kloof en plaaslike geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagles Nest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Eagles Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eskotene-laan 3, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eskotene-laan 3, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca15c4aa8bcb8c759ab58fd1219086012c78b10e41074296dd8f59178d126a0ef9c4843dac3c02e64cea479149a0f3534ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 3 Eskotene Avenue Everton 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.768502206536 30.804316604472
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za