Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George En Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Eagle's Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leynette K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leynette K
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Still, rustig en huislike omgewing met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great. We were very pleased.

We were very happy. We enjoyed our stay and we were treated well. We were comfortable in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte M
Enkelreisiger

Creative setup, clean, friendly.

Very welcoming, going out of their way. They even encouraged me to take a shower after running the Barberton marathon, long after I had checked out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Fantasties. Gasvry. Baie vriendelik. Hulpvaardig.

Ons is so geseënd deur Carol en George. Dit tel vir ons baie punte dat ons deur die eienaars self verwelkom is. Hulle is wonderlike mense. Die feit dat hulle ons sonder ekstra koste opgeskuif het na die Barcelona kamer sê vir ons baie van hulle karakter. Die buite kuier area is ook 1ste klas. Daar was nerens iets te kort nie. Die kombuis is ongelooflik goed ingerig en prakties vir selfsorg. Ons seuntjie het die splash pool net so baie geniet. Eagle's Nest is díé plek om by te oorslaap of selfs 'n paar dae by te ontspan. Hulle is ook goed geleë in 'n stil, rustige area. Wanneer ons weer Barberton toe kom, sal ons vir seker by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Vriendelike warm onvangs.

Maar net as oornagplek gebruik. Baie lekker en goed geslaap. Matras in uitstekende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Daar was net 'n probleem met warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Gesin met klein kinders

It was amazing, an awesome experience, the place is really unique with so much personality. Totally loved it!

We literally got our money worth and more. The hosts are amazing and always available and willing to assist whenever needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H
Saam met vriende

Bitterlike goeie diens en gerieflike verblyf teen 'n baie goeie prys.

Bitterlike goeie diens en bystand van die eienaars na 'n ongeluk. Hulle het uit hulle pad gegaan om bystand te gee waar nodig en dat die verblyf so gemaklik as moontlik is. Sal beslis voorstel en weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joarita O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joarita O
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Ons sal defnitief weer hier slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P
Saam met vriende

Vriendelik en gasvry.

Baie behulpsaam. Pragtige uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juvy F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juvy F
Saam met vriende

Lekker rustig en aangenaam. Ideaal vir 'n vinnige wegbreek bergfietsnaweek.

Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend en het moeite gemaak om die gaste tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jim L
Saam met vriende

Pleasant and enjoyable stay.

George was a great host. I found the decor a little too fussy. We had a good time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename en lekker verblyf.

George was 'n goeie gasheer. Ek het die dekor 'n bietjie deurmekaar gevind. Ons het lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda J

Alles is skoon, die bunker bed is net baie ongerieflik.

Vriendelike mense, help graag alles, baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miekie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Miekie M
Gesin met tieners

Besonder.

'n Verrassende plek. Binne word jy verras met kamers met 'n tema. Baie netjies en pragtig uitgewerk. Buite 'n totaal ander sfeer. 'n Bietjie jare sestig en heel informeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Dankie vir julle besoek.

Eagle's Nest
Jane B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane B
Gesin met tieners

A comfortable night in a themed room.

Clean, comfortable and quirky. Hosts were very accommodating and wonderfully helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Good day Jane,

It was a pleasure to have you and your family. Thank you for your valued review. Regards George and Carol

Eagle's Nest
Rina A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina A
Saam met vriende

Dit was baie lekker vriendelike en gesellige blyplek voel so tuis en ontspanne. Gasvrou en gasheer uitstekend.

Die verblyf was baie lekker. dadelik tuis gevoel en gemaklik en ontspanne. Als was netjies en skoon en ontvangs van Carol en George was so gasvry en hulpvaardig sal beslis weer gaan kuier dis vra na meer. Ek is mal oor vetplantjies en op die tafel by die deur wat daar 'n bakkie met stiggies in wat jy huistoe kon vat, so spesiaal, ek het dit baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Baie danki Rina. Ons is so bly julle het dit geniet! Baie dankie, julle was awesome gaste. Ps....ek hoop jou plantjies groei.. Baie liefde

Eagle's Nest
Umbhaba Estates (pty) Ltd U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umbhaba Estates (pty) Ltd U
Gesin met tieners

Sal weer daar gaan bly.

Baie aangename mens, diens en gasvryheid. Welkom gevoel in kamer instap, voel jy jy tuis is. Baie dankie, awesome plek awesome mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Baie danki vir julle besoek by ons Yvonne en gesin. Ons is so bly ons het julle ontmoet. Sien julle volgende jaar. Beste groete George en Carol

Eagle's Nest
Esmerelda B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Esmerelda B
Gesin met tieners

Baie klein goedjies wat aandag nodig het, geen water of melk, krane werk nie reg nie, bed is baie ongemaklik.

Soos genoem, dit is 'n baie oulike idee, maar kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Hallo Esmerelda
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis van jou klagte.
Groete
Carol

Eagle's Nest
Carel H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H
Besigheidsreis

Ongelooflike goeie diens met 'n lieflike atmosfeer.

Vandat on ingestap het totdat ons gery het was Carol en George baie professioneel maar het doodseker gemaak dat ons gemaklik is en alles het wat ons moontlik mag benodig. Ek sal met 'n geruste hart hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie Carel. Ons het jou fantastiese persoonlikheid geniet. Baie danki vir jou besoek.
Groete,
George en Carol

Eagle's Nest
Letitia T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia T
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wat 'n wonderlike paartjie om by oor te bly. Verblyf was fantasties, baie netjies en knus. Beste gasvryheid wat ons in 'n baie lang tyd ervaar het. Kan 10 uit 10 kere Eagles Nest aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie ons het julle so baie geniet. Julle was awesome gaste. Sien julle gou weer.
Groete George en Carol

Eagle's Nest
Sebastian S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die ontvangs was baie goed. Die geriewe in die woonstel was uitstekend alhoewel 'n stort benodig is vir middeljarige en ouer mense. Pragtige ou dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en gerieflike oornagverblyf.

Carol het ons met oop arms ontvang en dadelik tuis laat voel. Die kamers was baie gerieflik en ons kon rustig 'n lekker nagrus geniet sonder enige steuringe. Die gastehuis is ook goed geleë en ons het nie nodig gehad om ver te ry om by winkels uit te kom nie. Ons het Carol en haar skoonma se gasvryheid baie geniet die aand toe ons gebraai het, en Carol se "spesiale" pap-en-sous-resep is beslis iets om te noem. Ons sal beslis nie skroom om weer daar oor te slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie Kobie vir julle resensie. Hoop om julle baie gou weer te sien.
Groetnis, George en Carol.

Eagle's Nest
Piet M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

'n Ontbyt sou goed gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Hoop om julle gou weer te sien.

Eagle's Nest
Vicki L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki L
Gesin met klein kinders

Rustige, ontspanne atmosfeer met pragtige uitsig.

Eienaars het ons baie welkom laat voel. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel en hulle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gospellaan 16, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUIaohuWiSckGMqnIBTSMI31Aa2PFh07zY0QyixNtbCRGXLjVdC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 16 Gospel Lane Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779691694989 31.049745082855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem