Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mangosuthu Buthelezi Rylaan, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagles Nest Guest House bied gerieflike akkommodasie in Eshowe, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n huislike wegbreekplek in die hartjie van dié dorp wat grens aan die Dlinza-woud.

Akkommodasie by Eagles Nest bestaan uit 8 kamers wat met ligte, neutrale skakerings versier is en of 2 driekwartbeddens of koningingrootte-beddens het, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Geriewe in dié kamers sluit in WiFi, platskerm-TV (HD) en sekere DStv-kanale, lugversorging en ander geriewe wat gaste gemaklik sal laat voel.

Die gastehuis het ook 'n swembad waarin jy kan afkoel, 'n eetkamer, 'n dek en 'n sitarea buite waar braaigeriewe beskikbaar is vir gaste om te geniet. Gratis veilige parkeerplek word voorsien en gholfbane, museums en boomtoptoere is net 'n entjie se ry weg.

Ligging

  • 12 Mangosuthu Buthelezi Rylaan, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mangosuthu Buthelezi Rylaan, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmNzBmNDI3LTMwNDItNGNkOC05ODY1LTMxYjlhOWI1NzdiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 Mangosuthu Buthelezi Drive Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.891345713413 31.47323131554