LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagle's Nest Luxury | LekkeSlaap
+30

Eagle's Nest Luxury

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 50, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 573 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle's Nest Luxury bied verblyf in selfsorgwoonstelle teen die berg in Simonstad. Die woonstelle het 'n uitstekende uitsig oor die omgewing, Valsbaai en die hawe.

Verblyf by Eagle's Nest Luxury word in 2 woonstelle aangebied en daar is slaapplek vir 2 of 4 gaste. Elke woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Azure het 1 slaapkamer en 'n goed toegeruste kombuis en Eagle's Nest het 2 slaapkamers en 'n kombuisie. Albei eenhede lei na 'n privaat balkon.

Die gebou het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area wat op versoek gereël kan word. Parkeerplek is op die perseel en in die straat beskikbaar. Die woonstelle is minder as 2 km van restaurante, koffiewinkels en museums af, en 3 km van Bouldersstrand se pikkewynkolonie en Simonstad se vlootbasis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Victory-weg 50, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 573
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 573
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 50, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACNLjc3uuN3vtDdYKWj40ChsKtO0BNHmC6MNYzzOQxhaGTtwWKm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 573  per nag (plek vir 2) 50 Victory Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1958399 18.42789
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!