Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalsietstraat 4, Welgelegen, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagles Rest is in die veilige voorstad Welgelegen geleë. Dit is op die drumpel van bekroonde wingerde soos De Grendel, Meerendal, Diemersdal en Durbanville Hills, sowel as 'n kort rit weg van die internasionaal bekende Stellenbosch-wynroete en bekroonde wingerde van die Franschhoekvallei.

Verblyf word aangebied in 5 kamers en 1 selfsorghuis. Elke gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas in.

Die selfsorghuis het 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en 'n kombuis wat met 'n vierplaat-gasstoof toegerus is. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n stoep met braaigeriewe in.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n motorhek.

Die blyplek is 5 minute van die Parow-gholfbaan en 10 minute van die Bells-gholfakademie en oefenbof in Tygervallei af. Canal Walk by Century City en die V&A Waterfront is onderskeidelik 10 en 20 minute se ry weg met baie meer 5-ster-restaurante.

Eagles Rest is sentraal geleë tussen die ongerepte strande van die Kaap; Blaauwberg Strand met sy beroemde vlieërbranderry-geleenthede en die skilderagtige Big Bay; die bikinistrande van Kampsbaai en Clifton; Muizenberg, wat bekend is vir sy branderplankry-geleenthede en kleurvolle strandhuisies; en Gordonsbaai en Strandstrand vir visvang en sonbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 11 resensies vir Eagles Rest
Netheid
3.2/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kalsietstraat 4, Welgelegen, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagles Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalsietstraat 4, Welgelegen, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNWYxYjUxLTFjN2YtNDFlZS04MjNiLWFjZDcwMzczMjc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 4 Kalsiet street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.866198731275 18.56208189682