Oudtshoorn Akkommodasie by Eagles Rest Oudtshoorn | LekkeSlaap
+13
+13

Eagles Rest Oudtshoorn

Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-laan 251 , Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eagles Rest Oudtshoorn is 'n groot, gerieflike gastekamer met 'n privaat ingang op 'n privaat erf in Oudtshoorn. Oudtshoorn is die wêreld se volstruishoofstad en skuil in die Klein-Karoo tussen die Outeniekwa- en Swartberge.

Dié gastekamer het slaapplek vir 2 en bied 2 driekwartbeddens, 'n platskerm-TV en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Tee en koffie word voorsien.

Daar is 'n sitarea met ingeboude braaigeriewe buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagles Rest Oudtshoorn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Jan van Riebeeck-laan 251 , Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-laan 251 , Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd52a52c08ad1eaff66802ba2cace6d7dbaf3fefe56fd00d59bed32a93c931889242307fced491749d89d7d7bbd867f5aa576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 251 Jan van Riebeeck Avenue Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -33.58059 22.19602
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za