Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's View

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Eagle's View
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Etresia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye en vriendelike diens. Sal enige tyd weer daar oornag.

Verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek en goeie mense.

Defnitief 'n veilige plek in 'n goeie area. Ek en my vrou het vir 'n paar nagte gebly en het tuis en privaat gevoel. Die bed het ook lekker geslaap en ons het nie met 'n seer rug opgestaan soos by ander plekke nie. Ons het gratis WiFi ontvangs gehad. Die gasheer is baie vriendelik en dit was lekker om met hom te gesels. Ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B
Enkelreisiger

Uitstekende uitsig, vriendelike en behulpsame eienaars.

Baie privaat en oulike plek met die mooiste uitsig. Oom is 'n baie aangename en behulpsame mens. Ek sal met my volgende reis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Baie lekker verblyf. Baie mooi area en die eienaars het ons met ope arms verwelkom. Sal definitief volgende keer weer terugkom wanneer ons in Namibië is. Begin van ons wittebrood het goed afgeskop, dankie aan die vriendelikheid en kennis van die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Pragtige uitsig en goeie ligging.

Dit is 'n lieflike plek en die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal graag weer daar bly. Die internetsein was egter nie sterk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig maar nie die moeite werd nie.

Die eienaar kon nie daar wees nie en die dame wat ingestaan het vir hom het ons lank laat wag by die hek voordat sy oopgemaak het. Die oprit is baie gevaarlik, steil aan die een kant en baie moeilik om in te kom, veral met 'n groot voertuig. Twee honde spring heeltyd op gaste, maar sy het hulle later toegesluit. Die wasbak het onverwags 'n sterk waterdruk as die kraan oopgemaak word en daar is geen deksel op die uitlaat in die wasbak nie. Iemand kan maklik 'n ring of iets verloor as die sterk waterdruk dit afblaas en dit in die drein afgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Enkelreisiger

Skoon, netjies plekkie.

Die gasheer was baie behulpsaam en gaan uit sy pad uit om jou op gemak te sit. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring in Windhoek.

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Dit was regtig 'n plesier om by Eagle's View te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies gerieflik. Stil en asemrowende uitsig.

Stunning. Lekker rustige plekkie. Geslaap soos 'n klip. Uitgerus die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie, waardeer opreg. Hoop ons sien jou gou weer.

Eagle's View
Helvi K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helvi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great customer service and good communication skills by the owners.

We loved it there, very quiet and friendly owners. Will come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie, waardeer baie. Hoop ons sien jul gou weer.

Eagle's View
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Wat 'n lekker plek om te bly, Chris is so vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie baie dankie.

Eagle's View
Lutz S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, stunning and beautiful place to stay.

Our hosts were very accommodating and helpful. We loved the well behaved dog, Sparta. We definitely recommend this beautiful place. Thank you Chris and Esme for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie Nico. Hoop ons sien jul gou weer.

Eagle's View
Dirk B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Veilig en goeie verblyf.

Eagle's view se klokkie by die hek werk nie. Sommige besoekers is nie van Namibië af nie en het dus nie 'n telefoon met 'n sim wat werk nie. Voorstel om asb. die klokkie reg te maak sodat besoekers kan aandui as hul by die hek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Eagle's View
Marthie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplek.

Chris en Esme het ons hartlik ontvang en welkom laat voel. Hulle het baie moeite gedoen, sodat 'n moeë reisiger heerlik kan uitrus in 'n goed toegeruste mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie Marthie, dit was net n plesier om julle hier by ons te ontvang.

Eagle's View
Hans N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Enkelreisiger

Dit was beter as goed - uitstaande!

Die kamer en geriewe was besonder goed versorg en netjies. Chris was werklik tegemoedkomend en behulpsaam. Die ligging en uitsig tel ook in hierdie plek se guns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj L
Enkelreisiger

Baie vriendelike en professionele gashere.

Groot, ruim en netjiese bly area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie Johann. Jy is altyd welkom.

Eagle's View
Elmarie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig.

Baie lekker en rustig. Gasvryheid is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, rustig, ruim, met 'n uitsig!

Hoewel ons aankoms ietwat vroër was as verwag, was ons gulhartig deur Chris en Esmè ontvang. Die kamer en badkamer is netjies en ruim, met selfs ontbyt grane en beskuit wat saam met die tee en koffie beskikbaar was. Die uitsig, natuur, en stilte in die omgewing is iets om te beleef! Ons voertuig was veilig binne die perseel parkeer. Vir ons was dit nie net 'n oornagplek nie, maar ons het ook nuwe vriende gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Dit was voorwaar 'n voorreg om jul te leer ken. Soos jul se, ons het nuwe vriende gemaak.

Eagle's View
Stephanus K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons gesoek het.

Ek gee vier sterre, want min dinge in die lewe is onverbeterlik. Ons wou net oornag het en het daarom presies gekry wat ons gesoek het; vriendelike gasheer, rustige omgewing, 'n eie ingang na die woonstel, skoon kamer en badkamer en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer opreg. Hoop ons sien jul gou weer.

Eagle's View
Wynan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi eenheid. Pragtige uitsig. Baie goeie gasheer en gasvrou. Dit was aangenaam en is aan te beveel.

Mooi uitsig oor Windhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Enkelreisiger

Wonderlike uitsig. Rustige buurt.

Groot kamer met al die geriewe. WiFi het gewerk! Die ontbyt was aangenaam. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gelukkig met die ervaring.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Baie dankie Charles, sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete. Chris vd Merwe

Eagle's View
Elaine C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou van die uitsig, stilte en veiligheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's View se terugvoer

Beste Elaine, jammer ons kon nie aan jou standaarde voldoen nie. Ons verhuur egter net 'n netjiese kamer en badkamer uit vir mense wat nie gastehuis tariewe wil betaal nie. Dankie vir al die aanbevelings, ons sal kyk waar ons kan verbeter. Vriendelike groete

Eagle's View
Ute M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon, vriendelike gasheer - wat wil jy meer?

Ons het lekker gebly, mooi omgewing, baie stil. Netjiese kamer met alles wat jy kan nodig kry - en WiFi. Die gasheer is uiters vriendelik. Sal beslis weer in die toekoms daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en vriendelik.

Ons het lekker gebly! Plek was skoon met ‘n goeie bed en beddegoed. Familie was baie gaaf. Mooi uitsig en veilig. Sal vir seker weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige en netjiese verblyf.

Baie vriendelike eienaars wat graag help. Het baie welkom gevoel. Kamer netjies en smaakvol gemeubileer. Heerlik gebly. Pragtige uitsig in 'n stil gedeelte, tog sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joeystraat 1, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytamtHfKSjCKiNv7NzQQwsfLFHmNJg1pey3GkYD3VCH2pq4kWR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 1 Joey Street Ludwigsdorf 0000 Khomas 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -22.571431161743 17.121456862484