Hartbeespoort Akkommodasie by Eagles View Self-catering Home | LekkeSlaap
+13

Eagles View Self-catering Home

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Landing, Hartbeespoortdam, 0213, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eagles View Self-catering Home is in die pragtige Eagles Landing-landgoed in Hartbeespoortdam geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 sitkamers, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea waar gaste ook kan slaap en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sitarea het 'n dubbelslaapbank.

Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat gaste sal nodige hê vir 'n sorgelose selfsorgwegbreek.

Albei sitkamers het platskerm-TV's met M-Net en IPTV wat gedeel word. WiFi is ook beskikbaar.

Die kuierarea bied 'n etenstafel vir 10, 'n gasbraai of Weber, 'n yskas-vrieskas en 'n aparte sitarea.

Dis net 2 minute se stap van die swembad en piekniekarea met verskeie visvangplekke en 'n uitsig oor die dam en op die Magaliesberge.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagles View Self-catering Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Eagles View Self-catering Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eagles Landing, Hartbeespoortdam, 0213, Noordwes
  • Gaste dink Eagles View Self-catering Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Landing, Hartbeespoortdam, 0213, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9PbG6OUgwyt8LGMMhoBjyqRO1MvY6FwyRM04kgD57xJDQXju4M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Eagles Landing Hartbeespoortdam 0213 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.767392570201 27.864259779453
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za