LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles View Self-catering Home | LekkeSlaap
+13

Eagles View Self-catering Home

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Eagles View Self-catering Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lelanie C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie C
Gesin met tieners

Veilig en stil.

Die plek is pragtig, netjies en die eienaars is dierbaar.

Thando M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Gesin met klein kinders

It was great

It was the perfect place for a short break, clean and quiet. The bonus was there’s quite a bit to do, and that it is also child friendly.

Carol-ann R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely relaxing and most enjoyable place to stay. Highly recommended.

Margaret is a super, friendly and welcoming host. Everything was perfect in the house. A very quiet and peaceful area. Sitting on the patio, you feel like being in the bush.

Lesimola S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesimola S
Gesin met klein kinders

Excellent, wonderful, beautiful.

We totally enjoyed our stay. So did our 1 year old child. Nearly extended our stay.

Eagles View Self-catering Home's terugvoer

Thank you so much Lesimola, we thoroughly enjoyed hosting you. I hope we have the opportunity of doing so again sometime.
Warm regards,
Margaret and Ronnie

Eagles View Self-catering Home
Ben B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Wonderful family getaway home, ideal and safe for the kids.

We had a great time. Wonderful family getaway home. We have a little one-year-old, so this was a great choice for us as you have your own private garden with two covered patios. Beautiful and luxurious setting. The pool area was brilliant! Thanks, Margaret for your hospitality.

Eagles View Self-catering Home's terugvoer

Thank you very much, Ben. It was an absolute pleasure hosting you and your lovely family. I hope we have the pleasure and opportunity of doing so again sometime.
Warm regards,
Margaret and Ronnie

Eagles View Self-catering Home
Rayno W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rayno W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, veilig, ligging perfek.

Margaret en haar man is baie vriendelik en wonderlike mense. Jy stap in die huis in en dit ruik en lyk ongelooflik skoon. Alles is pynlik netjies en na gekyk. Wonderlike geriewe, wonderlik toegerus, oor die algemeen regtig waarde vir geld. Net twee goedjies wat nie vooraf gespesifiseer is nie: Die Smart-TV's se Showmax en DStv werk glad nie so kon nie gebruik maak van die TV's nie. Die bad in die hoofslaapkamer word geadverteer as 'n bad met die jets in. Dit is wel so maar werk glad nie. Verder was dit 'n baie lekker plekkie om te bly maar as jy iets adverteer, maak seker dit werk wel.

Eagles View Self-catering Home's terugvoer

Dear Rayno,
Thank you very much for your review - we appreciate your valued input and will attend to the matters you have highlighted. It was lovely hosting you both and I hope we have the opportunity and the pleasure of hosting you again sometime.
Many thanks & kind regards,
Margaret

Eagles View Self-catering Home
Mg G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mg G
Saam met vriende

Ontspanning en gemak!

Asemrowende plek, besonderse lekker verblyf definitief waarde vir geld.

Marguerite M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en pragtige woning.

Goeie ligging en fasiliteite. Eienaars baie hulpvaardig, alles werk goed. Pragtige woning en baie gemaklike huis in mooi kompleks. Baie stil en rustig.

Zone M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zone M
Gesin met klein kinders

Worth the stay, friendly owners and everything one needs.

Spacious, luxury and very well situated to explore Harties.

Eagles View Self-catering Home's terugvoer

Dear Zone
Thank you so much for the lovely review. It means a lot to us. And it was lovely having you all.

Many thanks and kind regards
Margaret and Ronnie

Eagles View Self-catering Home
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Landing, Hartbeespoortdam, 0213, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9PbG6OUgwyt8LGMMhoBjyqRO1MvY6FwyRM04kgD57xJDQXju4M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Eagles Landing Hartbeespoortdam 0213 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.767392570201 27.864259779453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!