Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles View

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Eagles View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gloria P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria P
Enkelreisiger

Awesome.

Very pleasant and friendly hosts. Beautiful venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view.

Absolutely stunning stay, not just because of the view with the sound of the waterfall, but also because of our hosts! Definitely a must-stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita V

Pragtige uitsig. Baie netjies en veilig.

Ons het oorgebly vir 'n Atletiekbyeenkoms. Dit was heerlik en ontspannend by die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Thank you Lorinda for your lovely feedback, it's much appreciated. So happy you both enjoyed your stay with us. Hope we'll see you again one day.

Eagles View
Karel T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel T
Enkelreisiger

Eagles View is superb.

Eagles View enjoys an outstanding location at the upper end of the Kloof Gorge. I spent four thoroughly pleasant nights there, with windows always open to admit the soothing sound of the Kloof Falls. The quality of the accommodation matches the location, as do the hosts. A destination of choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Thank you Karel for your kind comments. So glad you enjoyed your stay with us.

Kind regards
Laureen & Frank

Eagles View
Marlise H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons het ons kuier baie geniet. Dis so mooi. Alles het glad verloop. Mense is baie gaaf en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Ons sal definitief terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akhona C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and so beautiful.

Very peaceful, clean and so much more. The sound of the waterfall while sleeping is amazing, the views are relaxing. I just loved everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room overlooking the kloof and a bonus to hear the waterfall.

Thank you Pat and Mel who hosted us and both are very charming helpful and very professional. Delicious breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shifra H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shifra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige uitsig, baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Skoon, netjies, briljant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Dankie Elmarie,
So glad you enjoyed your stay.
It was our pleasure to have you.
Perfect guests.

Eagles View
Martin G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en sal weer daar bespreek.

Die eienaars is super gaaf. Sal weer gebruik maak van die B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay

Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Eagles View
Gouke Willem K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gouke Willem K
Besigheidsreis

Great views. Lovely place with friendly people.

Great views from the rooms. Friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey K

Heerlike verblyf met asemrowende uitsig oor die Kloof met waterval in agtergrond!

Die uitsig, die diens en die rustige atmosfeer met pragtige tuin, alles was perfek. Die kamers is pragtig en ruim met die lekkerste toiletware in die badkamers! Sal definitief weer kom in loer, maar sal langer bly. 1 aand is te min. Petra, die gasvrou was baie aangenaam en het jou baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. It was great to have you, you were amazing, and will have you back at any time in the future.
Many thanks
Kind Regards
Petro

Eagles View
Cheryl Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation. Hospitality excellent.

Beautiful location and view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uitstekende diens.

Die plek is baie goed geleë. Die diens was uitstekend en die ete uit die boonste rakke. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en het al ons behoeftes geakkommodeer. Sal weer besoek en aanbeveel by ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We absolutely loved this little B&B.

It is situated in the most amazing part of KwaZulu-Natal with great views of the Krantzkloof Nature Reserve. The service was great, our host was so lovely and welcoming and made the best breakfasts. I would highly recommend this a place to stay. Lovely views, a tranquil and beautiful place to stay with great service and the best breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.
The guests were an amazing couple, we would welcome them at any time again.
Many Thanks.
Kind Regards,
Petro Grobler

Eagles View
Marietjie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Ons het heerlik gebly, diens puik en sal graag weer hier kom rus.

Elke vertrek in hierdie gastehuis is smaakvol en pragtig gemeubileer. Alles is spreek van hoë gehalte en die huis is geleë in ‘n asemrowende omgewing. Heerlik om soggens wakker te word met die sang van voëls en die klank van ‘n waterval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Goei more Marietjie
Dankie vir die vriendelike resensie. Ek is bly julle jou tyd hier geniet het.
Groete
Laureen

Eagles View
Karin V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Ruim. Netjies. Vriendelik.

Honesty bar met sjokolade, koeldrank, water, chips, ens. met 'n privaat klein sitkamer, eetkamer en klein kombuis om klein maaltye in te verhit of toebroodjies te maak. Uitsig op 'n waterval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Dankie Karin, ek is so bly julle het die tyd by ons geniet het. Ons hoop ons sal julle weer sien.

Eagles View
Danielle H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H
Saam met vriende

Lovely hosts who attended to every need.

Beautiful setting, exquisite rooms and warm hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike gashere wat na elke behoefte omsien.

Pragtige plek, uitsonderlike kamers en gawe gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Thank you. Your lovely review is much appreciated. So glad you enjoyed your stay with us. Hope we see you again in the future.

Eagles View
Renata K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renata K
Besigheidsreis

Rustig en ontspannend.

Ontvangs was welkom. Plek was gerieflik geleë, naby aan die plekke wat ons moes wees. Kamer netjies en skoon. Ontbyt was smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, heerlike ontbyt, wonderlike natuurskoon.

Ons het ons verblyf baie geniet. Laureen se ontbyt was heerlik. Die netheid en aandag aan detail was fantasties. Die rustigheid en die pragtige natuurskoon was treffend. Ons kan beslis Eagle's View aanbeveel en sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dis gaaf van jou. Ons het jou geselskap terdeë geniet.

Eagles View
Ria B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfekte keuse.

Alles was net soos ons dit wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hlinke V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlinke V

Very hospitable! Will want to stay there again!

We enjoyed our stay tremendously! A very warm, neat, clean and beautiful venue with the most amazing view! Friendly, helpful and genuinely pleasant hosts! We would love to go and stay there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gasvry! Will weer daar gaan bly!

Ons het ons tyd daar regtig baie geniet! 'n Baie warm, netjiese, skoon en pragtige venue met 'n pragtige uitsig. Vriendelik, behulpsaam en regtige aangename gashere! Ons sal graag weer daar kom bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay. Glad you enjoyed it and hope to see you again some day.

Eagles View
Noelien B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deur en deur die moeite werd.

Warm, huislike atmosfeer, lekkerste ontbyt nog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional quality and value for money.

We were very pleasantly surprised on arrival. Our rooms were luxurious and comfortable. The view is beautiful. The host was welcoming and looked after us well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Dear Graham,
Thank you for your very nice review. You were a pleasure to host. So glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Laureen

Eagles View
Paul E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Saam met vriende

Wonderlike tyd by Eagles View.

Vriendelike diens en ruim, skoon kamers, sal definitief weer hier bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Baie dankie Paul. Gaaf van jou om in te skryf. Bly dat julle jou tyd hier geniet het.

Eagles View
Marius N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier in julle pragtige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Baie mooi en netjies! Ons sal beslis weer terug gaan! Ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Dear Megan,

Thank you for your kind words and for taking the time to review your stay. I appreciate it, and I am so pleased you enjoyed your time here. We look forward to seeing you again sometime.

Regards,
Laureen

Eagles View
Peter M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en stil.

Baie lekker, rustig en stil. Laureen was baie professioneel en die ontbyt was heerlik! Ons kan dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Bake dankiie, ek is so bly julle het dit geniet.

Eagles View
Bella M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die boonste vloer se gebou bestaan uit stapelmuur! Dit veroorsaak dat jy elke geluid langs jou hoor. Die kombuis was reg langs die kamer en dit gee 'n lawaai af. Die houtbeddens het vreeslik gekraak en die kopstukke was nie aan die bed vas nie. Die skakelaar vir die elektriese kombers aan die een kant was tussen die twee beddens vasgeknyp en ons kon dit nie gebruik nie. Die stort het gelek en die toilet voel of hy los was weens die feit dat dit op 'n houtvloer gebou is. Die uitsig is nie soos aangedui op die foto's nie. Daar was voertuie wat 'n mens kon hoor lawaai en die waterval is beslis nie so duidelik sigbaar soos op die foto's aangedui nie. Maar, ons het deur die gastehuis gestap en sou ons die grondvloer-akkommodasie geneem het, sou dit dalk beter gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles View se terugvoer

Dear Ms Mollentz,

Firstly I'd like to apologize for replying to your review in English. Unfortunately my language skills aren't adequate to reply in Afrikaans.

I am so very sorry that you were disappointed in my B & B. I was away from home at that time leaving the running of my establishment in the hands of others so cannot verify all the details. I try at all times to ensure my guests are welcome and comfortable but unfortunately that wasn't your experience so I hope you will accept my apology and assure you that I will look very closely at your findings and perceptions as set out in your review and attend to anything that needs attention.

Eagles View
Liesl H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H
Gesin met tieners

Vakansie en besigheid.

Ons het vreeslik lekker gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal die plekkie hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very safe and tranquil.

The place is very secluded therefore it met my expectations as per my initial requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Besigheidsreis

Awesome place! Great environment! Great view. Everything is 5 star luxury.

The best! Warm welcome and very neat environment. Rooms are soooo luxurious with private bar etc. available. Breakfast was great. I wish that every B&B experience could be like that. I own a B&B myself, but this one was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Breek weg na die rustige en stil plek met ASEMROWENDE uitsigte. Dis "great".

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N
Besigheidsreis

Awesome!

Lekker, privaat en veilig. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L
Besigheidsreis

Immaculate guesthouse. Great view and friendly people. Will stay there again.

Warm welcome, great breakfast and friendly people. Can recommend short and long stay with confidence. Well done Laureen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B

Excellent upmarket accommodation

Really nice attention to detail - every possible need is catered for. Beautiful views - highly recommended

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

'n Pragtige uitsig. Baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was excellent

It was excellent! Nice view, must see! Will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Great

A wonderful place in Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Besigheidsreis

Stunning, peaceful!

Super friendly hosts. Magnificent place with awesome views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyethemba Z - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyethemba Z

Very refeshing, safe environment with a beautiful view.

The family loved the beautiful view and waterfall sounds you hear when you sleep at night. The service was also great. For anyone who wants to get away from the city life, this is the place to go to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic M - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Everything was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa N - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Gesin met tieners

Absolutely superb!! A Little Piece Of Heaven!!! We LOVED it !!!

Absolutely superb!! Staying here was like finding a little piece of Heaven!!! We absolutely loved it and would love to return one day.nAll our love, Lisa, Chelsea & Savanna North Xxx

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvemve Place 10, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5YjFkZjQwLWZhNjMtNGVjYS05MjFkLWNlMjNmYjY2ZjllZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 10 Umvemve Place Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 02:00-19:00 10:00 -29.774661111111 30.833763888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem