Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eaglesnest on 110 3rd Street

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Eaglesnest on 110 3rd Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joanita B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita B
Besigheidsreis

Gerieflik, stil, netjies.

Vriendelike diens. Eenheid is gerieflik en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie, Joanita.
Indien ons enige iets kan verbeter, sal ons dit graag doen. Wat beveel jy aan?

Eaglesnest on 110 3rd Street
Markus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Markus V
Besigheidsreis

Kort, gemaklik en prakties.

Baie aangenaam met baie vriendelike eienaars. Die kamer wat ek in gebly het was baie netjies en prakties opgestel met alles wat mens sal nodig hê vir 'n tyd se bly in die stad. Baie aangenaam en gemaklik, sal hoog aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Goeie dag Markus,
Baie dankie vir jou goeie review, ons waardeer dit. Jy was `n 5 ster gas en dit was so aangenaam on jou hier te hê, kom gerus weer gou.
Groete
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Dewald S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald S
Enkelreisiger

Reunie gehad by Hoërskool Linden om die hoek. Perfek gewees.

Enkelreisiger is ideaal. Toilet nie privaat nie. Vir my was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Goeie dag Dewald,
Dankie vir jou positiewe review. Toilet om die hoek is wel buite sig, maar weens die vetrek se ontwerp was `n deur nie moontlik nie. Ons het jou verblyf terdee geniet.
Groete
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Sandra W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay with excellent hosts.

The hosts were willing to go out of their way to assist with our late arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Goeie dag Sandra,
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit en is bly dat jou verwagtinge bevredig is. Julle was maklike gaste om tevrede te stel. Ons sien uit na jul volgende oorbly.
Groete
Cobus en Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Marius F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, veilig en goed toegerus.

Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Aan te beveel vir 'n gerieflike verblyf. Ligging baie goed terwyl dit steeds 'n rustige woonbuurt is. Baie dankie aan die gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie Ida, dit was n voorreg om julle hier te hê, julle is self 5 ster gaste. Kom gerus weer.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Reon V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reon V
Saam met vriende

Baie lekker gebly en gekuier.

Ek voel net dat die tweede eenheid wat ons gehuur het te klein was vir dieselfde prys as die groter een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Middag Reon, dankie vir jou resensie. Ons het julle verblyf baie geniet want julle was 5 ster gaste.
Ons is verbaas oor die stelling dat albei Cottages dieselfde prys was, die pryse verskil beslis.
Groete
Cobus en Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Unique I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unique I
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a peaceful weekend, the host was very nice and we were treated like special guests.

I actually enjoyed my stay. The lady of the house was nice and they actually trusted us with their keys and stuff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate it and you were amazing guests. It was easy to satisfy you guys with what we have to offer.
Regards
Cobus and Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Ann W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann W

A comfortable, clean space. Home away from home. Lovely experience.

Hosts Cobus and Miemie were wonderful and very accommodating. Our rooms were very clean, very comfortable and we honestly had a wonderful stay. From fluffy towels, to warm winter bedding and lovely touches like rusks, coffee and tea, milk and bottled water on arrival. The rooms smelled amazingly fresh. They provided rechargeable lamps for loadshedding. There is aircon and a heater in case you get cold, but bedding was ample for warmth in winter. The location was perfect for our purposes and we felt very safe. I would highly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Dear Ann, thank you for such a wonderful review, We appreciate your positive perception of your stay here with your parents. You were 5-star guests who respected all the home rules and left the rooms in the same state you received them. You guys are any guesthouse`s dream guests.
We miss you guys already and hope to have the privilege to host you again soon.
Kind regards,
Cobus and Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Anel T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit net gebruik om oor te slaap vir 2 nagte.

Ons het lekker gebly, dit het voldoen aan al ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Vriendelike eienaars, effektiewe diens, aandag aan detail, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie vir jou siening van Eaglesnestlinden ervaring. Ons waardeer dit baie. Met 5-ster gaste is dit `n maklike taak en aangename taak om diens te lewer.
Kom gerus gou weer.
Groete
Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Bettie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie aangename mense. Baie huislik en warm en bekostigbaar. Baie netjies en hoed ingerig. Kan Eaglesnest vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie Anton en Bettie, julle verblyf was wedersyds aangenaam. Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Cobus en Miemie.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Antoinette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en gasvrye gasvrou! Sal definitief weer daar bespreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie Antoinette, ons het julle verblyf terdee geniet. Kom asb gou weer.
Groete
Cobus & Miemie.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Nikki B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki B
Enkelreisiger

It was a very pleasant and quiet space. Highly recommended.

I would recommend this B&B as a safe and peaceful accommodation. Very accommodating and friendly owners!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Dear Nikki. thank you for your positive review. We equally enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit soon.
Regards
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Nonny N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonny N
Enkelreisiger

Everything was perfect, I loved it.

Very clean..peaceful. Felt safe, home away from home. Will be my home whenever I am in JHB. I loved everything about it. Hosts were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Dear Nonhlanla, thank you, we enjoyed your stay, it is a privilege for us to meet so many wonderful people. Looking forward to your next stay.
Regards
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Pierre J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornag verblyf en kliëntediens.

Rustig, stil, en puik geriewe. Veilige blyplek en parkering. Perfek vir 'n naweek of meer. Ons het baie lekker gebly. Kobus en Miemie is fantastiese gashere. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Dear Pierre, thank you, we enjoyed having you here, it was such a joy to have you around. Looking forward to your next stay.
Regards
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Hein C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C
Besigheidsreis

Stil en rustig.

Die gasheer en vrou was baie behulpsaam, ek het veilig gevoel en hulle het altyd uit hulle pad gegaan om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Dear Hein, thank you, you are such a joy to have around, looking forward to your next stay.
Regards
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Philip R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis meer waarde as wat ons betaal het.

Vriendelike, persoonlike ontvangs. Netheid onberispelik. Ontbyt aangenaam. Beslis meer waarde as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie, waardeer die positiewe terugvoer. Dit is egter maklik om `n positiewe mens tevrede te stel. Kom asb weer.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Nikki N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

Ons het baie gerieflik gebly, kamer was baie netjies en gerieflik. Ons was baie vriendelik gegroet deur die eienaars en het dadelik tuis en welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We enjoyed having you guys around, please come again soon.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Stephanie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Saam met vriende

Lovely home.

Host was very hospitable and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Middag Stephanie,
Baie dankie vir jou positiewe verslag oor Eaglesnest Linden. Ons waardeer dit opreg. Julle was 5 ster gaste en dit maak dit baie aangenaam om julle as gaste te kon he. Ons verbeter al die tyd en het sopas die ander 2 kamers nou ook DStv gesit. Ons sal nog verbeterings aanbring elke maand vorentoe.
Groete
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Carla S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met vriende

Netjies en baie gasvry.

Die mense het ons baie gasvry verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Thank you Carla, it was such a joy and pleasure to host wonderful people like you and your daughter. Please call again soon.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Anjalee J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjalee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully kept little heaven.

Thank you for the lovely quiet space away from the hustle and bustle. It was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Good day Anjalee,
Thank you for your positive review. It was a great pleasure to have a pleasant and mature couple around like your parents. We look forward to see them again soon.
KInd regards
Cobus & Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Richard P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P
Enkelreisiger

An absolute pleasure to stay with Miemie and Cobus.

I thoroughly enjoyed my stay at Eagles Nest, and will now use them as a "home from home" whenever I visit Johannesburg again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Thank you, Richard, we were honoured to have a 5-star guest in all aspects of our B&B. Please come again, you fitted in perfectly.

Eaglesnest on 110 3rd Street
Lydia N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Enkelreisiger

Dit was van instap tot vertrek feestelik, kalm en groot bederf!

Puik geleë naby eetplekke. Baie rustige atmosfeer. Keurige opset en baie gerieflik! Puik gasheer en gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Beste Lydia,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons het dit baie geniet om jou gasheer en gasvrou te wees want jy is 'n besondere mens en glad nie moeilik gewees om te huisves nie. Kom kuier asb. gou weer.

Groete,
Cobus en Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Yasmine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

I had the most amazing time at Eaglesnest. Miemie and Cobus are very kind and welcoming, the atmosphere is peaceful and the rooms are extremely neat and comfortable. The breakfast served is also delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Hi Yasmine,
Thank you for your wonderful review. It was such an honour to host you two in our B&B, because of your own warmth and positive attitude. You made it so easy to host you, and we look forward to see you very soon.
Kind regards,
Cobus and Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Preenashen N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preenashen N
Saam met vriende

Die was 'n asemrowende, onvergeetlike ondervinding.

Ek wil net opreg baie dankie sê vir sulke ongelooflike diens, en opregte tuis-ervaring. Ek en my metgesel sal vir altyd dankbaar wees vir die asemrowende ervaring. Ons sien uit daarna om julle weer te besoek. Ontsaglik dankbaar vir al die moeite wat ingesit was vir ons romantiese aand. Ek sal julle definitief aanbeveel aan almal wat ek ken met julle uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Goeiedag Preenashen,

Sjoe, nou is dit ons beurt om verstom te staan vir jul resensie Ons is so dankbaar dat julle ons die geleentheid gegee het om ons liefde te kon uitstort op julle 2 pragtige mense. Julle het dit maklik gemaak vir ons om julle te bederf. Kom asb. weer terug, ons verlang alreeds.

Groete en baie seën vir julle,
Cobus en Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Rhona H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona H
Enkelreisiger

Gasvry en netjies.

Ek het 'n kort maar gesellige kuier hier geniet. Die kamer was mooi en die omgewing rustig. Baie dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eaglesnest on 110 3rd Street se terugvoer

Baie dankie Rhona, dit was heerlik om jou hier te kon bedien, jy is kosbaar.

Groete,
Miemie

Eaglesnest on 110 3rd Street
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 110, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYTQyOWM4LTEwNzMtNDhkZC1iNTE1LTUyNGEzZTUzNzRiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 110 3rd Street Linden 2104 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.127918781125 27.995247300714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem