Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earl's Nest Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R393, Earlstown-plaas, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Earl's Nest Guest Farm is net buite die Victoriaanse dorpie Rhodes in die Oos-Kaap. Dit is langs die Bellrivier in die suidelike Drakensberge, bekend vir sy natuurskoon. Elke seisoen het sy eie bekoring van wintersneeu, lente en somer met inheemse flora. Die ongelooflike herfskleure omskep die omgewing in 'n sprokiesagtige wêreld.

Earl's Nest is 'n gemaklike, ruim, 4-slaapkamer plaashuis. Die 2 hoofslaapkamers het 'n kombuisie en kan apart gehuur word vir oornaggaste. Daar is 2 kamers wat 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak deel. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike geriewe sluit braaigeriewe binne en buite in, asook 'n kaggel in die sitkamer vir koue winters. Die plaaskombuis is goed toegerus met yskas, vrieskas, elektriese stoof en 'n mikrogolfoond. Gas is beskikbaar indien nodig. Badkamers het gasgeisers om ongemak met beurtkrag te voorkom.

Doendinge sluit in 10 bekende passe vir motorfietsryers en 4x4-entoesiaste, voetslaan, bergfietsry, perdry, blommekyk, voëlkyk, San-rotstekeninge en wintersport en ski by Tiffendel, 20 km verder. Daar is baie vlieghengelgeleenthede met meer as 200 km se viswaters. Daar is ook baie plaaslike kunstenaars wat besoekers verwelkom en klasse aanbied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Earl's Nest Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R393, Earlstown-plaas, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Earl's Nest Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R393, Earlstown-plaas, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd628c9e4daf4b7b55fb00cabd104c0b7824daea5b15f58c2ca7436247c320054b69ae8cd78be5a2f8eabc9f8d03ec670b915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R393 Earlstown Farm 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.803956611128 27.945065596226