Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earth Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Earth Cottage is naby die walviskus van Hermanus, in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei, met 'n uitsig oor die wingerde van Hamilton Russell. Die kothuis is op 'n kleinhoewe in die vallei weggesteek, en tog is dit net 8 km vanaf Sandbaai-strand. 'n Klein teerpad lei tot by die tuinhek en gaste hoef nie op enige grondpad te ry nie. Hierdie kothuis het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 volwassenes (verkieslik 3 volwassenes en 2 kinders). Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bababed, asook 'n sitarea met 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Handdoeke, linne en braaihout word voorsien. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

'n Stel trappe lei af na die huisie. Die trappies is ongelyk in hoogte en breedte en kan uitdagend wees vir ouer of swakker besoekers en mense met spesiale behoeftes.

Gaste kan die Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, Walkerbaai, die strandmeer en Onrust net 'n entjie verder af verken. La Vierge Restaurant is net 2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Earth Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 22 resensies vir Earth Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Earth Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268e7650afc5c2a07f56db9a16b1b5abb6d390a66f6357075fa7d26d2d8e652959456b18b6a32ce0ec48695a1dc95d3f6752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 22 5 1 4 Mountain Rose Drive Hemel-en-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.385244342292 19.239001125097