Oudtshoorn Akkommodasie by Earthbound B&B | LekkeSlaap
+65
+65

Earthbound B&B

B&B
  • Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n stil en veilige omgewing en bied stylvolle, ruim kamers met alle nodige geriewe, asook vriendelike personeel!

Die kamers het DStv, lugversorging, verwarmers, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe, japonne en pantoffels. Verder het is daar 'n swembad op die perseel, asook 'n strykyster en -plank. 'n Gratis kontinentale selfhelp-ontbyt word in die aangrensende kamer voorgesit sodat gaste dit in privaatheid kan nuttig. Die ontbyt bestaan uit vrugte, jogurt, roosterbrood, konfyt, kaas, muffins, ontbytgraan, gekookte eiers en vrugtesap. 'n Verwelkomingsdrankie word ook in die kamer bedien. Koel heerlik af in die swembad in die middel van die tuin en geniet die plattelandse atmosfeer.

Earthbound B&B is stapafstand (1,5 km) van die middedorp af. Oudtshoorn is die spilpunt van die omgewing en gaste kan onder andere die volgende besienswaardighede besoek: die beroemde Swartbergpas, Meiringspoort, Kango-grotte en volstruisplase.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Earthbound B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Earthbound B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOhKcjXEvMj5Hyu1Y5FG0hUFjSyB2AAfy0PSZVbrGk5L2YJvFvy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 19 Naude Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.590858490949 22.186251282692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za