Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earthbound Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Earthbound Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was bederf met heerlike ontbyt wat ons glad nie verwag het nie.

Dit was ons eerste besoek aan Oudtshoorn en ons het heerlik gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Liewe Alan,

Baie dankie vir die vol punte en die wonderlike woorde.
Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Was rerig lekker om julle hier by ons te hê.
Vriendelike groete, Earthbound-span

Earthbound Guest House
Bilionetworks ( - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilionetworks (
Enkelreisiger

It was very pleasant and relaxing.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dear Guest,

Thank you for the full marks! We are delighted to see that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the future. Kind regards, Earthbound team

Earthbound Guest House
Shaun V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Besigheidsreis

Pleasant and quiet place.

Staff friendly and helpful. Breakfast is excellent and options are given.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hi Shaun,

Thank you for the full marks!
We do appreciate this sincerely
Hope to have you back in the near future

Kind regards
Marie

Earthbound Guest House
André N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
André N
Enkelreisiger

Mooi plek. Vuil ervaring.

Ek was vriendelik ontvang, baie mooi tuin en swembad. Parkeerplek is 'n nagmerrie, baie smal en ek moes uit my kar uit sukkel. Beddegoed was vuil en het nie skoon geruik nie. Ek het op swemhanddoeke geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Liewe Andre,

Eerstens wil ek dankie se dat jy by ons geboek het. Met dit wil ek graag se ek is bly om te hoor jy was darem vriendelike ontvang en dat jy van die tuin en ons swembad gehou het.
Ek vra verskoning, wanneer dit kom by die linne, maar ek verseker jou ons linne, handdoeke, swemhandoekke ens. word elke dag behandel nadat ons gaste uit boek. Ons maak seker ons linne word goed behandel en gebruik die nodige stappe en wasmiddels, juis met die doel om in ag te neem vir gaste wat dalk allergies mag wees vir sekere produkte.
Rondom die parkering: Elke kamer het sy eie parkeer area en ongelukkig is die kamer 6 wat deur jou geboek was, die nouste parkering van die 7 is. Ons weet dit is nie die gewenste grootte maar ons kan ongelukkig nie die grensmuur verbreek nie.
Met die wil ek net se ons sal ons beste hieruit leer om ons 4 ster status nog verder te verbeter vir al ons 2023 gaste.

Vriendelike groete
Ayla (Bestuurder)

Earthbound Guest House
Morné M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morné M
Enkelreisiger

Baie gemaklik, smaakvol, netjies en skoon.

Heerlike, rustige verblyf en die ontbyt is uitstaande. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Liewe Mornè,
Dankie vir die komplimente, ons almal hier by Earthbound waardeer dit. Hou daarvan om na ons gaste om te sien! Earthbound span

Earthbound Guest House
Gerhard D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met vriende

Werklik uitstekend, vriendelik en georganiseerd.

Die eienaar en haar span is werklik "hands on" en maak seker elke besoeker verkry die nodige aandag deur vriendelike diens. Die gaste huis is werklik al hulle sterre werd en kan enige tyd aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Liewe Gerhard
Baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoer dit word hoogs waardeer. Dit was wonderlik om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek. Dit was n plesier om julle te leer ken en al die lag en gesels.
Vriendelike groete
Ayla

Earthbound Guest House
Hannes R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, waarde vir geld.

Die eienaar het ons verniet opgradeer. Baie lekker gebly en geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Thank you for the wonderful review.

Earthbound Guest House
Annic F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annic F
Saam met vriende

Ongelooflik lekker en baie vriendelike diens.

Die personeel was baie vriendelik en die kamers was baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoer dit word hoogs waardeer.

Vriendelike groete,
Bernadene.

Earthbound Guest House
Monika V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Mooiste plek waar ek nog gebly het.

Earthbound Guest House is pragtig, stylvol en smaakvol gemeubileer. Daar is aan alles gedink en die totale opset laat jou so baie welkom voel dat jy nie wil terugkeer na jou eie huis nie. Elke kamer het 'n privaat stoep vir lekker kuier. Jy sien en hoor nie die ander gaste nie, die gastehuis is groot genoeg daarvoor. Ontbyt is heerlik en vars voorberei met vrugte, muesli en joghurt, asook die warm ontbyt: bacon, eiers, wors en gebraaide sampioene (dit wissel elke dag) en 'n heerlike muffin om saam te vat. Die tuin- en swembad-gedeelte is baie mooi en goed versorg. Dankie Marie dat jy ons tyd so aangenaam gemaak het, ek sien jou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hi Monika,
Dankie vir jou pragtige woorde. Dit is gaste soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Julle het soos familie gevoel toe julle die oggend hier gery het.
Ons sien uit om julle hier weer te akkommodeer.
Mooi bly en groetnis,
Marie en Span

Earthbound Guest House
Drieka L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, vriendelike diens, netjies en skoon.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Personeel vriendelik en baie professioneel. Netjies en skoon, puik ontbyt. Hulle sal my vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hello Drieka,
Baie baie dankie dat jy jou ondervinding met almal deel. Dit beteken vir ons baie. En glo my jy sal altyd welkom wees hier by ons. Dit was wonderlik om jou hier te hê en ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Bernadene.

Earthbound Guest House
Alida R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R
Enkelreisiger

Wonderlike gasvryheid!

Marie is 'n uitstekende gasvrou en haar personeel vriendelik en behulpsaam. Verblyf voldoen aan al die vereistes, ontbyt heerlik. Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Thank you for the wonderful review!

Earthbound Guest House
Annatjie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, alles wat jy benodig was beskikbaar. Puik! Ek sal dit regtig aanbeveel.

Ons het ons verblyf by Earthbound baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking en ons sal dit enige tyd aanbeveel vir oorslaap in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hello Annatjie,

Baie baie dankie vir so wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit rerig so baie.
Hoop dat julle kom somer gou weer inloer.

Vriendelike groete,
Bernadene

Earthbound Guest House
Annemarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Enkelreisiger

Gerieflik skoon en vriendelike personeel.

Die beste diens wat ek in 'n lang tyd gekry het alles van netheid tot personeel en kos was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hello daar Annemarie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was wonderlik om jou by ons te kon hê. Sien uit om jou gou weer in die toekoms te sien. Nogmaals baie dankie.
Liefde,
Bernadene

Earthbound Guest House
Alraine S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons is ontvang deur baie vriendelike personeel. Dit is lekker rustig en veilig. Baie mooi ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dear Alraine,

Thank you for your feedback. It was nice having you here with us. We are looking forward to your next visit.
All the best for the new year.

Kindest regards,
Bernadene.

Earthbound Guest House
Nele H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dear Nele,
Thank you for all the stars they are all appreciated. It was nice having you here and we enjoyed the chats.
Kind regards,
The Earthbound Team

Earthbound Guest House
Albert V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, aangename, warm verblyf.

Op 'n koue winters-laatmiddag is ons vriendelik ontvang, die pragtige opset en kamer gewys, asook alle nodige inligting is verskaf. Brosjures wat Oudtshoorn in sy glorie bemark was beskikbaar asook alles wat nodig was om ons verblyf gerieflik te maak. Ons voel trots daarop dat Oudtshoorn sulke hoogstaande verblyf beskikbaar kan stel. Sterkte vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Goeie more Albert,
Baie dankie vir hierdie waardige terugvoering ons almal by Earthbound B&B waardeer dit uit ons harte. Ons is altyd baie bly as gaste hulself geniet het en rustig gebly het asof hul by hul eie huisie is maar dit moet ook 'n oortreflike ervaring wees vir hul om by ons akkommodeer te word.
Vriendelike groete,
Earthbound Span

Earthbound Guest House
Anel K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K
Gesin met klein kinders

Wonderlik sal weer daarnatoe gaan!

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde.
Ons waardeer dit opreg.

Groetnis
Marie

Earthbound Guest House
Marleze V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze V
Besigheidsreis

Topklas!

Een van die beste B&B's waarin ek nog gebly het. Uitstekende diens en fasiliteite. Sal dit beslis aan enige een wat Oudtshoorn besoek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde!!
Ons waardeer dit opreg!!
Groetnis
Marie

Earthbound Guest House
Janine D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Baie mooi kamer en badkamer met ons eie privaat kombuis/eetplek was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Middag Janine en man
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit. Ons hoop die moegheid na die troue is herstel en dat jul wel die troue baie geniet het. Ons hoop om jul weer te sien.
Groete
Earthbound Span

Earthbound Guest House
Pieter O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, smaakvolle en goed toegeruste verblyf en uitstekende diens.

Absoluut alles wat jy of jou vrou mag nodig kry was beskikbaar; smaakvolle kamer met kwaliteit beddegoed; ontbyt was keurig en diens van al die personeel besonder vriendelik - beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Goeiemore Pieter en Vroulief
Ag baie dankie vir jul terugvoering ons almal waardeer dit. Dit was lekker om jul by ons te ontmoet. Als was 'n plesier. Hoop om jul weer in die toekoms by ons te sien! Alles van die beste vir julle!
Groete
Earthbound Span

Earthbound Guest House
Sarel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon met 'n besonders goeie aanbieding van slaap tot eet.

Dit was baie lekker om by Earthbound tuis te gaan en hulle volledige aanbieding is besonders. Die ontvangsdame aan diens het ons baie mooi ontvang en alles was net mooi in plek. Ons het dit baie geniet en sal sekerlik weer daar bly as ons in daai omgewing is. Ons sal dit ook vir enige iemand aanbeveel wat in Oudtshoorn wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Geagte Sarel en vroulief
Dankie vir die uitstekende terugvoering. Ons almal by Earthbound B&B waardeer dit. Dit was alles 'n plesier. Ons doen dit met 'n glimlag en uit ons harte. Ja, asseblief kom besoek ons ​​weer of net selfs inloer wanneer jul weer hier verby kom. Dankie vir die egte Hanepoot druiwe uit George, lekker yskoud, wat ek kon proe.
Groete Annelize en res van personeel

Earthbound Guest House
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldige B&B

Tijdens onze reis door Zuid-Afrika veel B&B´s bezocht, maar deze staat zonder twijfel op nr. 1. Van alle gemakken voorzien, heerljk ontbijt, fijne mensen, etc. etc. Een absolute aanrader!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Thank you so much for this lovely review.
It is much appreciated

Kind regards
Marie and Earthbound Team

Earthbound Guest House
Gerrit H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker by Earthbound gebly en jy gaan ver soek om sulke gelyke te kry.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dankie baie!
Dit is great nuus!
Groetnis,
Marie

Earthbound Guest House
C.e. Stalpers A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.e. Stalpers A
Gesin met tieners

It feels like a home!

Friendly, beautifull, good suggestions for dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Thank you for the kind words! Regards, Earthbound Team.

Earthbound Guest House
Vanessa O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die kamer was mooi skoon en netjies. Die dekor was absoluut pragtig en heerlike ontbyt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hi,
Dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer hier te sien.
Mooi bly en groetnis
Marie

Earthbound Guest House
Yolandi J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en baie lekker!

Vriendelik, hulpvaardig, netjies en baie skoon. Die ontbyt is fantasties! Gemaklike bed, waar jy nie anders kan as om uitgerus op te staan nie! Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dankie vir die komplimente, ons almal hier by Earthbound waardeer dit. Hou daarvan om na ons gaste om te sien!

Earthbound Guest House
Jaco B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kamers met privaat eetgedeelte.

Lieflike kamers met en suite, lugversorging en TV. Privaat eetgedeelte met yskas. Veilige parkering en pragtige tuin met braaigeriewe en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dankie Jaco vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Mooi bly en groetnis van ons klomp by Earthbound B&B

Earthbound Guest House
Josephus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 out of 10 is not enough to describe them.

Beautiful B&B. Very clean and friendly with a delicious breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

What a nice thing to say. Thank you so much for the review.

Keep well and kind regards
Marie

Earthbound Guest House
Inga En Hans S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga En Hans S
Gesin met tieners

Prima verblijf. Een echte aanraader.

Fijn verblijf gehad met ons gezin. Alles was prima in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hi Hans,

Thank you for taking the time to do a review on Earthbound B&B. We are happy about your kind words

Regards
marie and Team

Earthbound Guest House
Marilize D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Gesin met klein kinders

Amazing.

Pragtige kamer, lekker swembad en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Goeie dag Marilize,

Ons is regtig bly dat julle die ontbyt en die kamer geniet het. Dit was lekker om julle hier te hê.

Groete,
Die Earthbound span

Earthbound Guest House
Nicholas A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent - a wonderul oasis!

I found no complaints for our stay in this small B&B. If I had to pick something, I'd say the rooms were a bit small. However, all other aspects more than made up for that. The outside, private patio we had was a nice touch and the pool area was great for relaxing. The host was very warm and friendly and made every effort to make us feel at home. Lastly, the breakfasts were cute and individually catered, which was a great touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Hi Nicholas,

Thank you for the great review, pity that you booked the smallest room, but maybe next time! Thank you for choosing Earthbound B

Earthbound Guest House
Bruno De Pauw B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno De Pauw B
Saam met vriende

Very nice stay.

Nice rooms and great breakfast. Well-filled honesty bar. Extremely clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Glad you enjoyed our breakfast and we enjoyed having you as guests at Earthbound B&B

Earthbound Guest House
Leroux P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux P
Gesin met klein kinders

Baie mooi en baie lekker.

Dit bied regtig waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earthbound Guest House se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde oor Earthbound B&B

Earthbound Guest House
Marije V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marije V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top verblijf!

Het zag er allemaal tot in de puntjes verzorgt uit. Heel persoonlijk en een veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Die een van die beste B&B's wat ons nog besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelke R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig!

Dit was sowaar 'n plek waar mens net kan ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was true value for money & we didn't need for anything with friendly service.

We have stayed here once before & remembered it for being very good so we looked it up again. It is even better than it was as the facilities have been further improved. It was spotlessly clean & the breakfast was excellent. Everyone we met was really friendly. I would recommend to anyone & it really was very reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuanda S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home. Baie modern en netjies!

Beautiful. Vreeslik lekker gebly! Sal ENIGE tyd weer teruggaan. Dankie vir die smaaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek kan dit definitief aanbeveel. Hulle is baie professioneel en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikile M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikile M

The place is spaceous and neat wow!

The place is neat and spaceous

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S
Besigheidsreis

Skoon, netjies en goeie waarde.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nienke K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n wonderlike nagrus geniet in 'n idilliese omgewing.

Pragtige kamers. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Wonderlike ervaring! Ons sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best

Thanks for everything! Breakfast in bed was "supurb"! Personel and service outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance M - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lance M
Besigheidsreis

Ideal, staff and owners very helpfull and accomodating to tired traveller.

I was very impressed with the concern and warm welcome after arriving at least 4 hours later than expected due to car problems, thumbs up to the host Marie and her staff. The accommodation in the room was very retro, compact and classic. The breakfast was a self-catering affair - this is good for a couple who would like to share some intimate moments however, I would recommend for those who book on business, that a traditional sit down breakfast be offered, at an extra fee of course!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shuaib S - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuaib S
Besigheidsreis

The place was very clean and cosy, I felt at home.

The cleaning lady was very nice and helpful, and the customer service received from all was outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben K - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was fantastic and the hospitality was amazing.

I have already recommended Earthbound B&B to a couple of friends, who are very interested in booking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

The stunning location, neat rooms, and friendly hosts make this a perfect B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan D - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised by the hospitality shown by hostess/owner

Enjoyed our short stay at earthbound not long enough to make an informed assessment

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay at Earthbound B&B.

We enjoyed our room especially the outside breakfast nook, very private. Will certainly make use of Earthbound again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met vriende

Excellent !

We were made to feel very welcome on arrival,and felt that we could ask for anything anytime. We had booked both rooms,and my friend was equally happy with hers.The rooms - decor and cleanliness were excellent,and it was great to have everything stocked in the fridge and kitchen already,so that we could do things in our own time,and as we had the place to ourselves,it was wonderful to use the patio for breakfast and supper (that we had bought). Would definetely stay there again !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXHGkmn7aYzyS9Gc5x2Gs0Gs1X9TXEwo0DXf1u95KATGMqYSnMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 19 Naude Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590858490949 22.186251282692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem