Voorbaai Akkommodasie by Earthbound Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+23
+23

Earthbound Self-catering Apartment

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Earthbound Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle vierslaapkamerwoonstel in 'n seekantkompleks teen Diaz-strand, tussen Mosselbaai en Hartenbos.

Dié wooonstel het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die 2 dubbelkamers het skakeldeure na 'n gedeelde badkamer. Die kamers met koningingrootte-beddens en koninggrootte-beddens het en suite-badkamers. Beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Earthbound Self-catering Apartment het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer, en -eetarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n tuimeldroër. Daar is 'n TV in die hoofslaapkamer en braaigeriewe en buitemeubels is beskikbaar op die grasperk. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors.

Daar is verskeie doendinge soos haaihokduik, wildkyk by Botlierskop Wildplaas, gholf en hengel in die omgewing. George Lughawe is net 28,5 km van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Earthbound Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
2 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Earthbound Self-catering Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beach East Boulevard, La Palma 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Earthbound Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZGQ0YzUwLTcyYjAtNGNlMi1iOGE3LTE0ZDViM2Y2ZTRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma 7 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.156550293637 22.10995311045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za