Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastbrook River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Eastbrook River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Magda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Enkelreisiger

Magnificent.

For the perfect, best-of-both-worlds type of getaway. Perfectly nestled in a valley between a couple of mountains, just outside of Sedgefield. Beautiful enough to experience the splendour of nature at its best. Close enough to quite a few beaches to enjoy the feel of sand between your toes. Absolutely stunning. Thank you, John and V for your hospitality during my stay. Your place is blessed with every nuance a nature lover will be able to appreciate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline G
Enkelreisiger

Beautiful, scenic place to stay. Peace and quiet, wonderful place to recharge oneself and close enough to still go into town without being in town.

It is cold in winter so bring warm clothes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, fantastic, fantastic.

The 30 km cycle loop is a must.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Enkelreisiger

Peaceful, braai and delicious.

Lovely hosts and a great location. Will defenitly go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V
Enkelreisiger

Rustige asemhaalplek in die natuur!

Hierdie is die ideale plek vir wegbreek van die alledaagse gejaag. Netjies, skoon, ten volle toegerus en boonop omring deur die mooiste natuur in 'n veilige en rustige omgewing. John en Vee is 'n puik gasheer en gasvrou en het my dadelik welkom laat voel. Mens voel sommer tuis met die intrapslag! Dit was vir my 'n belewenis om saans buite te braai onder die sterre, en ek kon my verluister aan al die unieke naggeluide. Soggens het ek ontwaak met die mooiste voëlgesang, en kon my koffie en beskuit op die stoep geniet, wat 'n voorreg! Ek wens net ek kon langer bly, drie dae was hopeloos te kort! Sal beslis weer by Eastbrook River Village wil bly, baie dankie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha V
Enkelreisiger

Hoogs aan te bevole.

Baie gasvry. Skoon en netjies. Baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed ingerigte verblyf.

Ons het net 1 aand geslaap, maar wens ons kon langer bly. Goed ingerig, ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oorbly en vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en prentjiemooi.

Dit was so mooi en so lekker en rustig en privaat. Ons het tot sterre gekyk in die aand en die rivier swem was 'n experience. Die eienaars gaan uit hulle plek om 'n mens welkom te laat voel. Sal definitief gou weer en vir langer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Renate B
Enkelreisiger

Owners are friendly but it is over prized for what is offered.

We booked a room with a king size bed. Instead we got a normal double bed. There is no oven and only a two plate gas stove and a small microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn D
Enkelreisiger

I had a very relaxed and peaceful time.

Location is beautiful and peaceful. If you are wanting to get away from city life and enjoy being out in nature, then this is the place to be. Room very comfortable and has everything one requires. Staff also very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinka N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marinka N

Dogter en ma (77 jaar) kort vakansie.

2 aande se oorslaap in Sedgefield as deel van ons besoek aan George tot anderkant Plettenbergbaai. Het 'n stil plek gesoek in die natuur, maar wat steeds gerieflik is vir my ma wat 77 jaar is. Ek was baie spyt dat ek vooraf 2 aande geboek het. Die badkamer van die eenheid was baie onprakties. Die wasbakke is so hoog dat ek 1,63m net net bykom met my ken om tande te borsel. Kan nie eers bykom om mond ordentlik te spoel nie. Toilet weer op nog 'n baie onpraktiese verhogie gebou. My ma gesukkel in die nag. Ons het die oggend nie warm water gehad vir stort nie. Daar was beurtkrag in die nag 2 uur. Na ek navraag gaan doen het is daar 'n reset gedoen van iets om die gas geyser te laat werk. Sekerlik moet die bestuur vroegoggend al hierna gekyk het, want dit is blykbaar elke keer as daar beurtkrag was. Die oggend 8 uur was daar weer beurtkrag. As daar nie krag is nie, is daar ook geen water nie! Geen kragopwekker om die waterpomp te loop nie. Ons het maar opgepak en gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham G
Enkelreisiger

Very good value for money.

I was very happy with the accommodation. The only improvement I would suggest is to add a small table and 2 chairs if one wants to eat indoors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of heaven. Great stop over for cycling or walking in the mountains.

We just loved it. Megan and John are very friendly and passionate about their property. A real sight for sore eyes. Green, peaceful and restorative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Assie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Assie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon.

Eienaar waardeer sy plek. Die voëls en die rivier. Ons het toestemming om na enige plek te loop op sy eiendom. Die rivier is pragtig onder die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi rustige plekkie, perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Baie oulike en ruim huisie. Groot toegeruste kombuis. Reuse badkamer en lekker ruim kamer. Sal regtig lekker kan bly daar vir my paar dae. Lekker rustige basis vanaf waar Sedgefield en omliggende area besoek kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to break away from the buzz of the city.

Great atmosphere, if you love some quiet time this place is ideal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis J
Enkelreisiger

Stil en rustig, baie mooi omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, voeding vir ons siel, weg van alle lawaai, plaas gevoel-absoluut fantasties!

Vriendelike ontvangs, lieflike blyplek, wat 'n plesier om geen TV in die huisie te sien nie. Braai in halwe konka met meer as genoeg hout verskaf. Lekker stap in die omgewing. Daar was beurtkrag ook van 6-8nm , maar dit het ons nie eers gepla nie, so lekker was ons verblyf. Slegs 1 nag oorgebly op pad terug huis toe, maar ons gaan weer daar bly. Een van ons lekkerste en mees ontspanne verblyfplekke ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en netjies. Kort nog baie detail in die huisie.

Moet meer spieëls hê vir dames wat hare wil blow-dry. Braaier moet skoon wees voor gaste arriveer. Baie spinnekoppe in die kamer. Fumigation eerste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo O
Enkelreisiger

Beautiful location.

A beautiful and peaceful location, friendly hosts. Room was clean and bed very comfortable. Enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Enkelreisiger

Stunning area and had and absolutely perfect evening including weather wise.

The host, John was fantastic in making me feel at home and we chatted like a friends. This is what I enjoy and look for, the personal touch out of the City's cold and many times insincere atmosphere. This area is absolutely beautiful to ride through and East brook River Lodge is very central and if staying longer one would have a great base to explore from. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

An idyllic getaway to recharge your batteries.

John and his daughter Megan were super helpful. Making sure that we were comfortable. Advising on the best places to visit in the surrounding area. The accommodation was great. Clean and well looked after. The views were breathtaking and the peace and tranquility was good for the soul. Waking up to the birds chirping in the morning. A beautiful river to swim in or have a picnic. I could go on and on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Besigheidsreis

Perfect place to stay for a week of field work in the Garden Route area.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C
Enkelreisiger

Perfek vir my kort kuier in die Tuinroete!

Ek het verskriklik lekker gebly en is net spyt ek kon nie langer bly om al die aktiwiteite te beleef nie. Hierdie is werklik 'n wonderlike wegbreek van alles besig, maar ook nie te ver van 'n winkel of om plekke soos Knysna, Wildernis en George te verken nie. Ek kan dit hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongetwyfeld kos vir die siel.

Baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique M
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Baie aangename ervaring en sal dit aanbeveel. So +- 6 km van hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Enkelreisiger

Ongelooflik!

Perfekte wegbreek plekkie vir jou siel om weer rus te kry! Dis absoluut “breathtaking” met die bome, rivier en natuurlik die Omgewing! Was so gelukkig om n Knysna Loerie op een van my stap roetes te sien! Beveel n minimum van 3 nagte aan! Jy sal nie spyt wees nie! Megan was n awesome host - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne

Die naweek was baie lekker. Die uitsig is pragtig, en ons het ons privaatheid geniet. Geriewe is skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Klein goedjies soos 'n heater in die kamer of elektriese kombers sou baie gehelp het. Dit was koud die naweek. Afdroog lappe en toiletpapier was nie voorsien nie. Andersins was allse reg. Die eienaars was baie hulpvaardig en gaaf. Dis 'n entjie uit Sedgefield uit so as mens nie omgee om te ry nie is dit baie gerieflik. Baie oulike restaurant net om die draai wat heerlik is as mens kinders het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese rustige atmosfeer.

Lekker hardloop en stap roetes. Naby aan Sedgefield, maar tog so lekker ver. Die eienaars was ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Enkelreisiger

Baie lekker plek.

Baie aangename plek, rustig, skoon, gerieflik en bekostigbaar. Die mense is vriendelik en gaaf. Daar is baie moeite gedoen om mens welkom te laat voel, dit is baie spesiaal. Ons sal enige tyd dit aanbeveel en sal ook self weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful venue to relax and unwind, away from daily stress.

Eastbrook River Lodge is well situated, in excellent accommodation, with all the necessities at your disposal for a stay away from home. Anything out of the ordinary required can be easily obtained from nearby Sedgefield. Plenty of wood and firelighters are provided for the braai, more than sufficient tea, coffee, milk, sugar and mini jams provided. The scenery is amazing and the river is a few minutes' walk away - stunning views with many different bird species. Great bonfire lit in the evenings for guests to mingle and chat over a few drinks. Staff were very accommodating and friendly. Well done Eastbrook River Lodge - we had an awesome stay!! One small issue, we would have liked a longer mirror on the wall opposite the bed or on the wall next to the bed (bathroom door side).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey B
Gesin met klein kinders

Lovely place to unwind and rest and enjoy nature.

Lovely room which could accommodate us and our little boy. Child friendly. Eastbrook supplied everything we needed for our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastbrook River Lodge se terugvoer

Thank you Tracey for your lovely review ! We look forward to having you stay with us again.

Eastbrook River Lodge
Hein V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n dag of 2 se oornag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzel W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is new, clean, modern and has friendly and helpful staff.

Eastbrook River Lodge is an amazing place for people who like the outdoors. It's a place where you should book an extended stay. A two night stay won't do. It's a place where you go and unwind for a week. It's new, modern, big units, friendly and helpful staff make your stay there amazing. It's a must-see and must-visit place. I will definitely go back and for a longer stay next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastbrook River Lodge se terugvoer

Good Day Denzel,

Thank you for your beautiful review of Eastbrook River Lodge and we are looking forward to your next visit.

Kind Regards
Megan Davison
Eastbrook River Lodge

Eastbrook River Lodge
Thomas F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, maar geen TV en bure raas.

Diens en personeel en fasiliteite en opset en ligging is puik. Kamers is naby aan mekaar so 'n mengsel van die wat vroeg wil gaan slaap en die wat wil laat opbly werk nie goed nie. Geen TV was 'n teleurstelling, maar miskien gesien as 'n terug-na-natuur is dit hoe dit moet wees, maar dit moet miskien net genoem word met bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Baie skoon kamer - geen dagskoonmakers beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous facility and picture perfect nature.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois O
Saam met vriende

Baie rustige omgewing en netjiese eenhede.

Die natuurskoon is asemrowend. Die eenhede is netjies en goed ingerig om jou selfsorg kuier te vergemaklik. Die waterdruk was net bietjie swak in die bad en die water was met tye nie warm nie. Ek sal weer die Eastbrook River Lodge vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, uitstekende akkomodasie, sal dit aanbeveel.

Die plek om rustig vakansie te hou, met pragtige landskap, tussen woude en rivier. Die wooneenhede is ruim, skoon en goed toegerus. Baie plekke om te besoek. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venus H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige netjiese verblyf.

Pragtige, netjiese kamers, rustige omgewing. Baie vriendelike hulpvaardige ontvangs. Hoogs aanbeveel vir gaste wat rustige verblyf soek met 'n mooi natuurskoon omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastbrook River Lodge se terugvoer

Goeie dag Venus,
Baie dankie vir die wonderlike gradering! Ons hoop om u weer binnekort by Eastbrook River Lodge te verwelkom.
Vriendelike groete,
John & Monché

Eastbrook River Lodge
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastbrook Plaas, Hoogekraalweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAliXcaV0kz9kXUorC333OPcAi3Dz4y61ATWRugX4aTlbkDfTGry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Farm Eastbrook Hoogekraal Road 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.986283066744 22.801570262919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem