LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eastern Mystique | LekkeSlaap
+13

Eastern Mystique

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turquoise-singel 7, Pelican Park, Kaapstad, 7469, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eastern Mystique is in Pelican Park, 'n woonbuurt van Kaapstad slegs 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 5 km van Strandfonteinstrand af.

Verblyf is beskikbaar in 2 privaat kamers wat elk oor 'n privaat ingang beskik en 'n buite-area. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV met DStv-kanale en 'n en suite-badkamer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar en word deur kringtelevisie gemonitor. Die verblyf bied 'n vermaaklikheidsarea wat vir vergaderings of spanbou gebruik kan word. Die area het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Turquoise-singel 7, Pelican Park, Kaapstad, 7469, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turquoise-singel 7, Pelican Park, Kaapstad, 7469, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp1VAZ94ZXVH0Js8EmfRgtuRNM8de64IrMF7GHorInIdTbg4uQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 7 Turquoise Crescent Pelican Park 7469 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.069519 18.534695
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!