Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 203 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank wat smaakvol versier is. The Vantage het 'n gerieflike ligging net 800 m van Rosebank Mall af en bied toegang tot restaurante in die omtrek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet, en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus, en daar is 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 sitplekke en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafeltjie en 2 stoele.

The Vantage is 8 km van Johannesburg-stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 203 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Easy Stay - The Vantage 203
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Easy Stay - The Vantage 203 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1e69944b22e179ee9a5e34b33cf30df512307eacdec8ef80f2806c26dde09c14bdbb63eda3bf5678dab32864016d4f49ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.144903653368 28.04101797791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem