Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 307

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyrwhitt-laan 23, h/v Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 307 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in die Vantage-kompleks in Rosebank geleë is. The Vantage is net 800 m van Rosebank Mall af en bied maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omtrek.

Hierdie woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Daar is 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster in die kombuis, asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 2, 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en daar is gratis, onbeperkte WiFi.

The Vantage is 8 km van Johannesburgstadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is die O.R. Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 307 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Tyrwhitt-laan 23, h/v Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyrwhitt-laan 23, h/v Bath-laan, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3106a15c9cb35d469940e375e3402f1aa1b76e4c5a085f08bff4ba10256ed05f3d817d2051de2bbd3f62fddf31fb49b9f24d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2) 23 Tyrwhitt Avenue, Corner of Bath Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1449181 28.0410448