Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 604

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 604 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in die Vantage-kompleks geleë is. Dié kompleks is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n tweesitplektafel met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het 'n klein balkon.

Die Vantage-kompleks is net 8 km vanaf Johannesburg-stadion, 13 km vanaf Gold Reef City en net 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 604 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Easy Stay - The Vantage 604
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Easy Stay - The Vantage 604 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb550a78b2485d5586f8b74bd18ecbea40c1d42e35885029c584dee20ebf4d25de7c140d5804e75ad17249fee107d8255b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 118 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1449181 28.0410448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem