Groenpunt Akkommodasie by Eaton Square Apartment | LekkeSlaap
+12
+12

Eaton Square Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wigtown-weg, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eaton Square Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige blok in Groenpunt met toegangsbeheer. Die ligging bied toegang tot verskeie restaurante, winkels, kroeë en kafees in die area, asook die V&A Waterfront, Seepunt Promenade en Kaapstadstadion.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, bedlampies en kragpunte. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, toilet en spieëlkas.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasser. Tee, koffie en suiker word voorsien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n Slim-TV waar gaste op hul eie Netflix-profiel kan inteken en lugversorging. Die woonstel het ook onbeperkte WiFi. Daar is deure wat na 'n klein balkon lei wat 'n uitsig op die Kaapstadstadion het. Rook word toegelaat op die balkon, maar nie in die woonstel nie.

Daar is 1 parkeerplek op die perseel en 1 parkeerplek in die straat voor die motorhuis. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar. Die ligging bied toegang tot die strande in die area en Kaapstad se middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by Eaton Square Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Wigtown-weg, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wigtown-weg, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa842be826c8469b99c1a8687689cfa9a8aeadb8c328b944606be3ef45ea493c7ae349150d2b9d87fc2e9efb76724762e6228?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) Wigtown Road Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.907870277213 18.406747210399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za