Elandsbaai Akkommodasie by Ebay Bokbaai Vygie | LekkeSlaap
+40

Ebay Bokbaai Vygie

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duine-straat 28, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ebay Bokbaai Vygie is in die stil en bekoorlike Weskusdorpie, Elandsbaai geleë het 'n pragtige see-uitsig en ruim leefarea. Dit is omtrent 50 m van die see af.

Die Weskusdorpie is ver verwyderd van die besige lewe in die stad.

Die huis het slaapplek vir 6-8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n en suite oopplan-badkamer, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n trippelstapelbed in die sonkamer/binnebraai area.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser. Die huis het 'n binnebraai in 'n aparte sonkamer en 'n buitebraai met 'n heerlike groot stoep en 'n see-uitsig.

Gaste kan doendinge soos swem, visvang, branderplankry, 4x4-roetes, voëlkyk en voetslaan geniet.

Die dorp se hotel en Muisbosskerm bied nabygeleë eetplekke.

Let asseblief daarop dat die Desember-tydperk baie hoë aanvraag het, en dat besprekingstydperk ten minste 5 dae is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ebay Bokbaai Vygie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Ebay Bokbaai Vygie
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Duine-straat 28, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebay Bokbaai Vygie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duine-straat 28, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnb34PllqEQ0Gl8l9CQaEkv9HIxEAUiOusmd7KdUQIVWS4geTY0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 28 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.312157342104 18.341668376721
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za