Ebbtide House on Thesen Island

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ebbtide House is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlag-landgoed en -marina geleë is. Die landgoed bied strande en waterweë omring deur Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlskuiling, tennisbane, setperk en kinderspeelgrond.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en het 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv.

Die studio ateljeewoonstel, bo die dubbelmotorhuis, is ten volle toegerus. Die ateljee het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is 'n opsionele ekstra, maar kan aan 'n ander groep verhuur word.

Slaapplek

'n Bespreking by Ebbtide House on Thesen Island sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ebbtide House On Thesen Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za