Ebbtide Loft on Thesen Island

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Ebbtide Loft is 'n vakansie-eenheid met selfsorggeriewe in die wêreldbekende Thesen Islands Blue Flag Estate met sy privaat strande, kanale met Cape Cod-tipe huise, 'n doolhof, voëlkykskuiling, tennisbane, setperk, en speelgrond.

Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet, en die leefarea en kombuisie is oopplan. 'n Kind kan op 'n slaapbank voor die TV geakkommodeer word. 'n Kampeerkot is ook beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe en het 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en daar is 'n gerieflike rusbank en 'n TV in die sitarea. Die patio het braaigeriewe en 'n motorafdak is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Ebbtide Loft on Thesen Island sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ebbtide Loft On Thesen Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 R878 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za