Ebenezer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ebenezer bied gerieflike gastehuis-verblyf in die klein dorpie Ottosdal. Die gastehuis is sowat 5 minute se ry vanaf Ottosdal Sportklub met 'n 9 putjie-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, sowel as 'n rolbalbaan.

Verblyf word in 9 smaakvol versierde gastekamers aangebied. Elke kamer beskik oor lugversorging, houtmeubels, wit perkallinne, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n lessenaar en 'n privaat badkamer met gratis toiletware. Ontbyt word daagliks teen ekstra koste bedien en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die gastehuis het 'n konferensiesentrum wat 100 afgevaardigdes kan akkommodeer. Die sentrum is ook ideaal vir troues en spesiale funksies. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar, sowel as veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Die gastehuis spog met 'n kroeg, koffiewinkel, swembad en 'n klimraam vir die kinders.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ebenezer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za