Piesangvallei Akkommodasie by EBhayana Self-catering Lodge | LekkeSlaap
+25
+25

EBhayana Self-catering Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

eBhayana Self-catering Lodge bied selfsorgverblyf minder as 1 km vanaf restaurante, winkels, 'n vulstasie, gimnasium en die gewilde Central-strand in Plettenbergbaai. Daar is 'n pragtige inheemse tuin met jangroentjies, swaeltjies, witogies en Knysna loeries. Die eiendom is ideaal vir paartjies wat privaatheid wil hê, enkelreisigers, sakereisigers en gesinne met kinders.

Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede, naamlik The Sea Suite, The Sun Suite, The Sky Suite en The Sand Suite, met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Al 4 eenhede kan saam vir 'n groep van 8 of 10 gaste bespreek word.

Die suites deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetkamer en die pragtige inheemse tuin met braaigeriewe. Daar is veilige, aangewese parkeerplek voor die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Robbergweg 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbergweg 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOPdV6HNMcTPRf1ZWu3qUnPDHeerMKDmPJB7QaxoK2nAnUljzYs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 35 Robberg Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.066806 23.367282
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za