Fichardt Park Akkommodasie by Ebith Island Guest House | LekkeSlaap
+30
+30

Ebith Island Guest House

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bornham-singel 1, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ebith Island Guesthouse is in die voorstad Fichardt Park in Bloemfontein geleë en bied gerieflike verblyf stapafstand vanaf die Rosepark Hospitaal en Pick 'n Pay Hypermarket.

Gaste kan die rustige en huislike atmosfeer van die gastehuis geniet in een van 9 en suite-kamers. Elke kamer het 'n eiland-tema en lugversorging. 'n Wittebrood-suite is ook beskikbaar. Die kamers beskik elk oor 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Buffet-ontbyt word in die eetkamer of op die swembaddek voorgesit en middag- en aandete kan bedien word op versoek en mits dit voor die tyd gereël en bestel is. Die gastehuis het konferensiegeriewe net langs die swembaddek, met sitplek vir tot 34 afgevaardigdes. Die geriewe is geskik vir klein funksies of spesiale geleenthede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste wat hier tuisgaan het toegang tot die gastehuis se uitstekende geriewe wat 'n privaat gimnasium, swembad en wasgoeddiens insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Ebith Island Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bornham-singel 1, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Ebith Island Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bornham-singel 1, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NzkyYWQ0LTdjY2UtNDQyMC1hZDdjLTFmYTlkOTBhZTJjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 1 Bornman Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.146141007316 26.180092692375
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za