Echo Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Echo Cottage is teen die hange in Vishoek en bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is ideaal vir 'n klein gesin of groepie vriende.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste en albei die badkamers het 'n bad en 'n instapstort. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en die eetkamer het sitplek vir 4 gaste om 'n ronde tafel. Die kombuis is ten volle toegerus.

'n Groot kuierarea is aan die voorkant van die huis beskikbaar met lekker onthaalruimte en 'n uitsig oor die see. Gaste kan ook hier op die sonbeddens ontspan. WiFi is teen ekstra koste beskikbaar en DStv kan gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Echo Cottage sluit in:

2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Echo Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za