Echo Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Echo Cove is 'n selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike Vishoek, in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied 'n asemrowende uitsig oor die see en omliggende area. Dis ongeveer 1,3 km vanaf die Vishoek strand.

Die tripelverdiepinghuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n kombuis, mikrogolf, oond en ander nodige toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n aangrensende sitkamer met lugversorging en 'n kaggel. Daar is 'n vermaaklikheidsarea buite met stoepmeubels en 'n swembad met 'n uitsig oor Valsbaai op die onderste verdieping.

Die perseel het 'n DStv-koppelpunt, WiFi en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie. Echo Cove is binne 10 km vanaf Boulder’s Beach, Simonstad en ongeveer 43 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Echo Cove sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Echo Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za