Groenpunt Akkommodasie by Eclipse Luxury Apartment | LekkeSlaap
+23
+23

Eclipse Luxury Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eclipse Luxury Apartment is in die veilige Eclipse-kompleks in die hartjie van Groenpunt geleë en is stapafstand van al die groot besienswaardighede soos die V&A Waterfront, die Kaapstad Stadion, winkels, restaurante en die middestad.

Dié elegante en stylvolle hoek-eenheid is op die boonste verdieping en bied ongelooflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die see, Kaapstad Stadion en die stad.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV, en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse stort-oor-bad. Die tweede kamer bied 'n uitsig op Seinheuwel en 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n lieflike klein balkon waar gaste die sonsondergang kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Eclipse Luxury Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Vlaams
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Ligging

  • Hoofstraat 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f670b02658a8224e8ca050c2bb0ac72ce3812bcdd72fd074d2998d7b6ba6b53e8601bb241297f1fff36c9407c9edd129bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 4) 27 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.9100279 18.4137339
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za