Gouritz Akkommodasie by Eco Marine Lodge | LekkeSlaap
+103

Eco Marine Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eco Marine, Kusweg, Gouritsmond, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eco Marine Lodge is op 'n 600 ha-strandfront-erf sowat 6 km buite Gouritsmond aan die Tuinroete geleë.

Verblyf word in 11 gerieflike eenhede gebied. Elke eenheid het 'n groot binnebraai, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, breekware en eetgerei. Alle beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie. Geen ekstra elektriese luukshede word toegelaat nie aangesien die lodge van sonkrag gebruik maak. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die lodge bied 'n rustige atmosfeer en elke eenheid het 'n see-uitsig. Teen 'n ekstra koste is daar 'n was- en tuimeldroogdiens vir klere beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Eco Marine Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eco Marine, Kusweg, Gouritsmond, 6656, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eco Marine Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eco Marine, Kusweg, Gouritsmond, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c7f9af3be03d04d4a92d28f5de2d66bb926335bd1ed226cdfb43b3630e6dd0c9a491fec57f155a44d329160ea6f400b63e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Eco Marine Kusweg 6656 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.376522222222 21.816755555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za