Gouritz Akkommodasie by Eco Marine Lodge | LekkeSlaap
+103

Eco Marine Lodge

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Eco Marine Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hanno S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno S
Gesin met tieners

Beste uitsig ooit sonsak en sonsopkomste wat jou asem wegslaan.

Die lodge se ligging met sy eie privaat kusstrook is weergaloos. Die uitsig uit jou wooneenheid met die bloue see so wyd en vêr soos die horison strek, heerlik veilig en uit die wind uit gerieflik. Die hoogtepunt was die Kersete Feesmaal, wow!

Junita V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita V
Saam met vriende

Dit was werklik 'n lieflike plek.

Die Eco Marine Lodge is 'n baie rustige plek om te woon. Die eenheid waarin ons gewoon het was groot en het al die fasiliteite gehad wat benodig was vir 'n groot groep mense. Al was die weer reënerig en bietjie koud, was dit lekker warm met die kaggel wat gebrand het. Ek sal Eco Marine Lodge aanbeveel veral as jy rus nodig het vir jou siel. Dis lekker naby aan die see en wat's beter as die see?

Lehana O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O
Gesin met tieners

Uitstaande! Rustig! Die beste!

Eco Marine Lodge is 'n plek waar jy kan gaan rus en 'n wonderlike uitsig oor die see geniet! Die natuurlewe is pragtig en skulpe nog vars uitgespoel. Die see praat met jou soos die branders oor die rotse slaan. Die Lodge is baie gerieflik en die diens voortreflik. Etes was uitstaande, veral ons spesiale kersete! Daar is nie 'n strand nie maar Gourits is so 5 km verder en het 'n pragtige strand. Ons het werklik liggaamlik en geestelik vervul teruggekeer vir 2019. Baie dankie aan die bestuur julle is pragtige mense en stel julle gaste vir seker eerste!

Eco Marine Lodge's terugvoer

Ons is baie bly julle het jul kuier geniet! Kom kuier asb. weer.

Groete,
Eco Marine Lodge

Eco Marine Lodge
Anita C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, maar lekker.

Mense was super vriendelik. Diens fantasties. Uitsig uitstekend. Sal enige tyd weer teruggaan.

Eco Marine Lodge's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle kon lekker kuier. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang.

Groete,
Eco Marine Lodge

Eco Marine Lodge
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eco Marine, Kusweg, Gouritsmond, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c7f9af3be03d04d4a92d28f5de2d66bb926335bd1ed226cdfb43b3630e6dd0c9a491fec57f155a44d329160ea6f400b63e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Eco Marine Kusweg 6656 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.376522222222 21.816755555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za