10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Mrt 2020 tot 30 Jun 2020.
Vierlanden Akkommodasie by Ecurie Studio Cottage | LekkeSlaap
+22

Ecurie Studio Cottage

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ecurie Studio Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
C G N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C G N
Saam met vriende

Baie vriendelik en uit die boeke.

Heerlik gebly, alles was perfek.

Michael H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome mix on Urban amd Country style accommodation.

We stayed a couple of weeks at Ecurie Studio and were welcomed and hosted well by the Hosts. The venue is well catered and secluded on a large plot that creates for a home away from home ambiance. Being situated on a safe small-holding created for a country style vibe. The cottage is in immaculate condition and the hosts leave you to enjoy your stay!

Ecurie Studio Cottage's terugvoer

Thank you, much appreciated.

Regards

Ecurie Studio Cottage
Kobie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf en atmosfeer en ook ligging van die chalet was so lekker.

Die chalet was baie netjies en skoon en die atmosfeer was awesome. Die eienaar was baie vriendelik en ook hulpvaardig. Die chalet is toegerus met alles wat mens nodig het. My enigste voorstel wat ek wil maak is dat dit goed sal wees om 'n afdakkie op die stoep op te sit aan die eenkant waar die patio-stel is vir in geval dit reën wanneer jy wil braai. Verder wil ek net weereens dankie sê vir so 'n aangename en lekker ondervinding wat ons gehad het.

Ecurie Studio Cottage's terugvoer

Bake dankie en ook vir die voorstel. Hoop om julle gou were te sien. Groete

Ecurie Studio Cottage
was R920
Vanaf R828
per nag (vir 3 persone)
was R920
Vanaf R828
per nag (vir 3 persone)
was R920
Vanaf R828
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 128, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArcQE3f2SR5kwqijenjgnI6eEWv6oixnytakuz9dxj47edeerDP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R920, nou Vanaf R828  per nag (vir 3 persone) 3 5 1 5 128 Murray Street Vierlanden, Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.807066241466 18.662611241705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za