Ecurie Studio Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ecurie Studio Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n rustige, plattelandse omgewing op 'n kleinhoewe in Durbanville, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë naby meer as 9 wynlandgoedere op die Durbanville-wynroete.

Die eenheid het 'n ruim slaaparea met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, handdoeke en geriewe. Die moderne oopplan-kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die eetarea en sitkamer langsaan het 'n rusbank, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot die terras met draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Ecurie Studio Cottage is sowat 3 km vanaf Rust-en-Vrede Kunsgalery, 7,7 km vanaf die Barnyard-teater, 10 km vanaf Durbanville Gholfklub, 2,2 km vanaf Durbanville Mediclinic en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Ecurie Studio Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ecurie Studio Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false